<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Die derdewêreldse krotbuurt van Rio is binne stapafstand van ‘n duur woonstelbuurt.

Aktiwiteit 2:

Om die omstandighede van die mense van rio te oordink en te ondersoek

[lu 2]

Maak ‘n lys van die redes vir die toestroming van werksoekers na Rio de Janeiro:

  • Maak ‘n lys van die grootste probleme waarmee die nuwe intrekkers te kampe het:
  • Wat gaan gebeur as daar ‘n ernstige brand in so ‘n favela uitbreek?

Maak ‘n lys van so veel moontlike ooreenkomste tussen die probleme wat mense in die stede van -Afrika en in Rio de Janeiro ervaar.

Aktiwiteit 3:

Om die invloed van rio de janeiro se klimaat te bespreek

[lu 2.1, 2.2]

  • Julle het Rio se breedteligging in Aktiwiteit 1 nageslaan en behoort ‘n goeie idee van die klimaat te hê. Oorweeg die invloed wat die klimaat op die lewens-omstandighede van die armes sowel as die gegoede inwoners van Rio de Janeiro sal hê.

Aktiwiteit 4:

Om die volgende twee onderwerpe te bespreek

[lu 3.2]

  1. ‘n Arm gesin verlaat vandag die afgeleë Brasiliaanse platteland om ‘n beter lewe vir elke gesinslid in Rio te gaan soek, maar die kans op ‘n beter lewe is skraal.

Die omstandighede van die arm werksoekers in Rio de Janeiro en enige groot stad in Suid-Afrika is omtrent dieselfde.

Aktiwiteit 5:

Om oplossings vir probleme oor armoede aan die hand te doen

[lu 3.3]

Oordink die situasie in Rio de Janeiro. Vir die armes is die vooruitsigte swak. Maar daar moet ‘n oplossing wees vir die erge verarming, die swak lewensomstandighede en die toenemende misdaad. Wat stel julle voor?

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEKDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
1.1 inligtingsbronne , insluitend eenvoudige statistiek, identifiseer om die vraag oor ‘n maatskaplike of omgewingsvraaagstuk of –probleem te help beantwoord;
  • relevante inligting vir spesifieke doeleindes uit bronne kies en dit opteken;
  • breedte- en lengteligging gebruik om relevante plekke op kaarte te vind;
  • inligting gebruik om oplossings vir probleme voor te stel;
1.5 verslag doen oor ondersoeke deur bespreking, debat, gestruktureerde skryfwerk, grafieke, tabelle, kaarte en diagramme.
LU 2
AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIPDie leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
  • kan verduidelik waarom meer mense op sommige plekke woon as ander;
  • kan identifiseer hoe toegang tot verskillende soorte hulpbronne ontwikkeling op verskillende plekke beïnvloed;
  • sommige maniere waarop die samelewing die omgewing verander het, beskryf.
LU 3
VERKENNING VAN VRAAGSTUKKEDie leerder is in staat om ingeligte besluite oor sosiale en omgewingsvraagstukke en –probleme te neem.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
  • ongelykhede binne en tussen samelewings identifiseer;
  • sommige faktore wat op verskillende aardrykskundige skale en op verskillende plekke tot maatskaplike en omgewingsongelykheid lei, ontleed;
  • optrede evalueer wat tot die deel van hulpbronne en die vermindering van armoede in ‘n spesifieke konteks lei.

Memorandum

GEVALLESTUDIE

1. Vinnige groeiprobleme

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Aardrykskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10999/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask