<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 wen/herwin
1.2 toeneem
1.3 werk
1.4 moed
1.5 mag
1.6 kultuur
1.7 inisiatief
1.8 vaardig
2. Kan jy nog ander woorde (jou eie) van bogenoemde stamme aflei?Skryf hulle by bogenoemde, maar in ’n ander kleur.
LU 6.6 | ||||
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 LUISTER |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ’n wye verskeidenheid situasies te reageer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
1.2 vir spesifieke inligting luister en gepas reageer; |
1.5 die impak van spesifieke woorde, frases en sinne verduidelik; |
1.6 taalvariëteite herken en aanvaar. |
LU 2 PRAAT |
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ’n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. |
LU 5 DINK EN REDENEER |
Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. |
Dit word bewys as die leerder: |
5.2 inligting uit ’n wye verskeidenheid bronne vind; |
5.3 inligting uit ’n wye verskeidenheid bronne verkry en verwerk. |
LU 6 Taalstruktuur en –gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
Dit word bewys as die leerder: |
6.1 werk met woorde:6.1.9 verstaan en gebruik algemene sinonieme, antonieme, homonieme, homofone, paronieme, een woord vir ‘n omskrywing en klanknabootsende woorde gepas binne konteks; |
6.2 werk met sinne:6.2.7 gebruik die aktief (bedrywende vorm) en passief (lydende vorm) en verstaan wanneer elkeen gepas is; |
6.2.8 verander sinne doeltreffend van die direkte na die indirekte rede, en anders om, met die korrekte gebruik van punktuasie, bywoorde en voornaamwoorde; |
6.4 ’n bewustheid van en gebruik van styl ontwikkel: |
6.6 met woorde werk (afleidings). |
AKTIWITEIT 1
1. Leerder se eie volsinne.
AKTIWITEIT 2
1. objektiewe / subjektiewe taal
Talle voorbeelde – moet feitlik wees.
2. Tipies Kaapse, Bolandse of bv. Swartlandse aksent asook eiesoortige woordeskat – beklemtoon die variasie wat bestaan t.o.v. Afrikaans. Register: waar pas ‘n spesifieke soort taal. Die onderwyser kan verskynsels soos sleng, jargon en Standaard-Afrikaans bespreek en voorbeelde van leerders kry.
3. Voorbeelde van sleng met Standaardafrikaanse” verduidelikings.
4. Dit sou nie eg wees nie, want hierdie sprekers het waarskynlik nie ‘n sterk akademiese agtergrond nie, en hulle is in ‘n informele situasie.
AKTIWITEIT 3
1. Eie voorbeelde, bv. “span herwonne papier in” ... talle voorbeelde.
2. Eie sinne.
AKTIWITEIT 4
1. Afleidings
2. Eie woorde in ander kleur.
AKTIWITEIT 5
1. Bedrywende vorm
2. ‘n Mens gebruik dit as jy die klem wil verskuif van die persoon na die aksie, m.a.w. as jy dit minder persoonlik wil maak.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 8' conversation and receive update notifications?