<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU 2.2.1 | LU 2.3.4 |
Leer die volgende meervoude:
e | e | e | e | |||||||
Kort klanke -e | Lang klanke | Eindig op-g | Ander woorde | |||||||
EEN | BAIE | EEN | BAIE | EEN | BAIE | EEN | BAIE | |||
tak | tak ke | skaap | sk ape | dag | d ae | muis | muis e | |||
mes | mes se | vuur | v ure | vlag | vl ae | hond | hond e | |||
pit | pit te | beer | b ere | vraag | vr ae | neus | neus e | |||
bok | bok ke | boot | b ote | maag | m ae | bladsy | bladsy e | |||
hut | hut te | haas | h ase | saag | s ae | vark | vark e | |||
-kke; -sse;-tte ens | aa; ee; oo; uu | g onthou ook aa |
s | s | ‘s | |||||
Familiewoorde -s | Woorde met meer as een lettergreep | Eindig op -i,-o,-u en beklemtoonde -a kry 's | |||||
EEN | BAIE | EEN | BAIE | EEN | BAIE | ||
broer | broer s | lepel | lepel s | ski | ski 's | ||
suster | suster s | vinger | vinger s | foto | foto 's | ||
oom | oom s | koppie | koppie s | hoera | hoera 's | ||
niggie | niggie s | appel | appel s | skadu | skadu 's | ||
neef | neef s | winkel | winkel s | ma | ma 's |
te | we | ers | |||||
Eindig op -g | Eindig op -f | kind | kind ers | ||||
EEN | BAIE | EEN | BAIE | ||||
nag | nag te | wolf | wol we | ||||
wag | wag te | straf | straw we | ||||
lig | lig te | kloof | klo we | ens | |||
vrug | vrug te | stoof | sto we | bad | badd ens | ||
gesig | gesig te | dief | die we | bed | bedd ens | ||
plig | plig te | duif | dui we | vrou | vrou ens |
ë | Uitsonderings | |||
oog | o ë | pad - paaie | hemp - hemde | |
boog | bo ë | gat - gate | bees - beeste | |
vlieg | vlie ë | skip -skepe | vliegtuig - vliegtuie | |
knie | knie ë | stad stede | glas - glase |
Vul die meervoude in:
Daar is baie ______aan die_____________.
Party _________vra ons baie_________.
Die boer het ________en ____________op sy plaas.
Ek het twee _________en drie_____________.
Ek eet graag ____________ en__________.
Ons twee se ___________neem ___________ van ons.
Die ___________ bly almal in die _________.
Die _____________slaap in die__________.
Die honger mense se _________ blink van blydskap wanneer hulle die
__________ kry.
Die mense in die groot ________kla van al die _________ se geraas.
RUIL JOU SINNE MET ’N MAAT S’N OM. ASSESSERING ONDER LEIDING VAN DIE OPVOEDER.
LU 6.2.6 |
LU 2 | |
PRAAT Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. | |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: | |
2.1 voer interaksie in sy/haar addisionele taal: | |
2.1.2 voer ‘n gesprek oor ‘n bekende onderwerp; | |
2.2 tree op kultureel gepaste maniere op: | |
2.2.1 rolspeel bekende situasies met gepaste taal en gebare; | |
2.3 gebruik die addisionele taal om inligting oor te dra: | |
2.3.4 beskryf die funksie van iets (soos waarvoor ‘n alledaagse toestel gebruik word); | |
LU 3 | |
LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. | |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: | |
3.7 gebruik naslaanwerke en ontwikkel woordeskat: | |
3.7.2 gebruik ‘n woordeboek; | |
3.3 lees vir inligting: | |
3.3.2 soeklees (roosters/leesstuk) vir spesifieke inligting; | |
LU 4 | |
SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. | |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: | |
4.1 skryf om inligting oor te dra: | |
4.1.1 teken en skryf byskrifte by kaarte, diagramme, grafieke en tabelle; | |
4.1.3 gebruik ‘n raam of struktuur om ‘n eenvoudige verslag te skryf (soos vir ‘n wetenskapeksperiment); | |
4.3 skryf kreatief: | |
4.3.1 toon ontwikkeling in die vermoë om verhale, toneelstukke en dialoë te skryf (soos deur sommige poëtiese tegnieke te gebruik om interessante titels te skep en deur dialoog by verhale in te sluit); | |
4.4 ontwerp mediatekste: | |
4.4.1 ontwerp ‘n plakkaat, ‘n eenvoudige advertensie en ‘n eenvoudige vraelys; | |
4.6 gebruik ontwikkelende kennis van taalstruktuur en -gebruik: | |
4.6.1 pas kennis van taalstrukture toe (soos grammatika, spelling, punktuasie, grammatikale verskille tussen huis- en addisionele taal) om eie en ander se werk te redigeer. | |
LU 5 | |
DINK EN REDENEER Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik. | |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: | |
5.2 gebruik taal om te dink: | |
5.2.4 identifiseer ooreenkomste en verskille; | |
TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. | |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: | |
6.2 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om mondelings en skriftelik te kommunikeer: | |
6.2.6 die enkelvoud- en meervoudsvorm, verkleiningsvorm (ook van meerlettergrepige woorde) en geslagsvorme van alledaagse woorde (soos: skool/skole; span/spanne; speletjie; kettinkie; broer/suster; man/vrou); | |
6.2.7 verbuiging van adjektiewe, alledaagse trappe van vergelyking en intensiewe vorme (soos: jong; sagte; vroeër; vroegste; dolverlief); | |
6.2.15 hoofletters en leestekens (punt, komma, vraagteken, uitroepteken, dubbelpunt). |
3.
(a) Waar
(b) Waar
(c) Waar
(d) Onwaar
(e) Onwaar
(f) Onvoldoende besonderhede
(g) Onwaar
(h) Waar
(i) Onvoldoende besonderhede
(j) Waar
4.
(a) Hou op om so te skree!
(b) Eina, Mansu, jy trap op my toon!
(c) Lewer John Williams Die Burger in Boomstraat af?
(d) Oppas, Michelle, jy gaan val!
(e) Is Susan Thomas in die Laerskool Jakaranda?
(f) Daar is 'n foto van Tafelberg op die voorblad van Die Huisgenoot.
(g) Ek is 'n burger van Suid-Afrika.
(h) Joshua Mesele woon in Maputo, die hoofstad van Mosambiek.
5. A need 'n Behoefte
A desire 'n Begeerte
7.
(a) behoeftes
(b) geld; ruilhandel
(c,d) bevolking; dorpe; gemeenskappe; afstande tussen dorpe (enige twee)
(e) vleis
(f) brood
(g) Hy het die orige varkvleis vir 'n stuk linne verruil.
(h) 'n Wewer maak linne.
(i) Diervelle was skaars.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 6' conversation and receive update notifications?