<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Wanneer die getalle 6 tot 9 verdubbel word, word daar elke keer 'n tien volgemaak.
Die leerders moet dit aantoon op die werkvel deur die tien te omkring.
Indien 'n sakrekenaar nie beskikbaar is nie, kan die opvoeder of selfs een van die leerders, na voltooiing van die werkvel, die antwoorde wat bereken moet word, op die bord skryf. Die leerders wat dit egter self kan bereken, moet toegelaat word om dit te doen.
Moedig die leerders aan om aan te hou, totdat hulle die regte "pad" kry. Hulle mag dalk 'n ekstra vel papier benodig om die getalle te skryf terwyl hulle na die regte pad soek.
Hier is Tommie se “jaar-en-seisoen-horlosie”. Hulle noem dit so, want dit gaan ook om en om soos ander horlosies.
Voltooi:
1. _____________________ is die kortste maand. Dit het ___ dae.
2. Januarie, Maart, Mei, Julie, Augustus, Oktober en Desember het ___ dae.
3. _________________, ________________,
_______________ en _______________ het 30 dae.
4. _______________ is die eerste en _______________ die laaste maand van die jaar.
5. _______________ kom net na September.
6. _______________ kom net voor April.
'n Gewone jaar het 365 dae, maar 'n skrikkeljaar het 366 dae.
Gaan vind uit:
110 111 112 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 119
126 127 128 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 135
132 134 136 ____ ____ 142 ____ ____ ____ 150
165 167 169 ____ ____ 175 ____ ____ ____ 183
115 114 113 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 106
200 198 196 ____ ____ ____ ____ ____ ____ 182
126 = 100 + 20 + 6
182 = ____ + ____ + ____
109 = ____ + ____
148 = 100 + ____ + ____
156 = ____ + ____ + ____
170 = ____ + ____ + ____
100 + 10 + 4 = 1 14
100 + 30 + 7 = ____
100 + 3 = ____
100 + 20 + 5 + ____
100 + 50 + 2 + ____
100 + 80 = ____
104 : _____ 1 16 : _____ 140 : _____ 169 : _____
109 : _____ 1 13 : _____ 160 : _____ 191 : _____
Bonnie soek al die ballonne met die onewe getalle . Die ballonne met die ewe getalle behoort aan Tommie. Verleng die ballonne se toutjies sodat elkeen die regte ballonne vashou.
_____ _____ _____ _____ _____
_____ _____ _____ _____ _____
145 | ____ | 154 | 100 | + | 3 | ____ | 100 | + | 1 | |
101 | ____ | 110 | 70 | + | 30 | ____ | 106 | - | 6 | |
199 | ____ | 195 | 120 | - | 20 | ____ | 100 | + | 20 | |
139 | ____ | 141 | 100 | + | 5 | ____ | 100 | + | 50 | |
114 | ____ | 111 | 100 | + | 9 | ____ | 100 | + | 8 |
1 08 Die plekwaarde van die 1 is _______.
1 4 3 Die plekwaarde van die 4 is _______.
1 7 1 Die plekwaarde van die 1 is _______.
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:
1.1.1 die intervalle aangedui vir graad 2 met toenemende getalomvang;
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder ken, lees en skryf getalsimbole en -name van 1 tot minstens 1 000;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:
1.10.1 opbou en afbreek van getalle;
1.10.2 verdubbeling en halvering;
1.10.3 getallelyne;
1.10.4 afronding in tiene.
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder probleme oplos wat berekeninge en herleiding behels.
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder lees, interpreteer en verslag doen oor inligting in eie en ’n maat se voorstelling van data.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?