<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
IMMUUNSISTEEM : verwys na ’n persoon se vermoë om siektes af te weer.
Land | Bevolking | Vigs sterftes |
1. ’n Pandemie is
/2/
2. Die drie (3) ooreenkomste tussen MIV/VIGS en die Eerste Wêreldoorlog is:
2.1
2.1
2.3 /3/
3. Die verskil tussen MIV/VIGS en WO 1 is:
/2/
4.1 Kontinuïteit is /1/
4.2 Die kontinuïteit wat ons sien in die rol wat vroue begin speel het tydens WO 1 is
/3/
/ 10 /
LU 1.3 | LU 2.3 | LU 2.4 | LU 3.4 | |||||||||||||||||||
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Geskiedkundige OndersoekDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ‘n verskeidenheid van relevante historiese en argeologiese bronne kan identifiseer en selekteer in sy navorsingsproses [vind bronne]; |
1.2 bronne suksesvol evalueer t.o.v. die betroubaarheid, nuttigheid en die gesindheid van die skrywer [werk met bronne]; |
1.3 grafiese en statistiese bronne interpreteer [werk met bronne]; |
1.4 ‘n oorspronklike idee insluit in sy antwoorde [beantwoord die vraag]; |
1.5 kennis en begrip kommunikeer deur [dra die antwoord oor]: |
|
|
LU 2 |
Geskiedkundige Kennis en BegripDie leerder is in staat om historiese kennis en begrip te toon. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 verbande tussen geskiedkundige gebeurtenisse en prosesse in verskillende kontekste in dieselfde tydperk begin trek [chronologie en tyd]; |
2.2 verstaan dat daar ‘n verskil in die belangrikheid van gebeurtenisse se oorsake en gevolge is [oorsaak en gevolg]; |
2.3 veranderinge in ‘n groter historiese en omgewingskonteks verduidelik [kontinuïteit en verandering]; |
LU 3 |
Geskiedkundige InterpretasieDie leerder is in staat om aspekte van die geskiedenis te interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 geskiedkundige interpretasie ondersoek deur relevante vrae oor ‘n geskiedkundige bron se skrywer te stel [interpretasie van bronne]; |
3.2 die verskillende maniere waarop die gebeure in die verlede aangebied en geïnterpreteer is, kan identifiseer en beredeneer [interpretasie van bronne]; |
3.3 verduidelik waarom geskiedenis nie objektief of neutraal is nie [interpretasie van bronne]; |
3.4 verstaan dat identiteitsgevoel die manier waarop gebeurtenisse in die verlede geïnterpreteer word, kan beïnvloed [interpretasie van bronne]; |
3.5 belangrike kenmerke en gebruike van materiële oorblyfsels van die verlede in ‘n gegewe konteks beskryf [voorstelling van die verlede]; |
3.6 verduidelik waarom dit belangrik is om ons natuurlike en kulturele erfenis te bewaar (bv. voorwerpe, geboue en ander erfenisgebiede) [voorstelling van die verlede]; |
3.7 verduidelik hoe en waarom mense se herinneringe van die verlede mag verskil [voorstelling van die verlede]. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 8' conversation and receive update notifications?