<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Wat is die doel van hierdie komposisie?
Volgens die komponis probeer hy om komposisiemiddele so te rangskik dat hy nie ‘n idee het van wat gaan gebeur nie! Sy doel is om die doel uit te skakel. En die doel van hierdie doellose musiek word bereik as mense leer om te luister – ook na alledaagse geluide! Hierdie tipe musiek bevorder die kommunikasie tussen die komponis en die luisteraar.
Aktiwiteit 3 (Groep en individueel)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Herhaal ritmepatrone. Party lyne kan lank wees, ander weer kort.
Rym dus in koeplette (twee-twee)
Refrein: Dit is ‘n groep reëls wat dieselfde bly.
Sterk klanke om te gebruik: BR, DR, KR, PR, SL, ST, STR, TR
Gebruik die kletsrym (rap) wat geskryf is en voeg die res by wat benodig word vir Hip-Hop!
Julle kan in groepe werk: een leerder kan briekdans, een (of meer) kan die DJ wees, een moet rymklets en die res van die groep kan ‘n plakkaat met die titel in graffiti ontwerp.
Julle kan ‘n “live “ optrede voor die klas hou of dit op video opneem.
Maak gebruik van verbeelding asook alle moontlike tegnologie tot julle beskikking! (Liggaamsperkussie en klanke kan ook gebruik word.) Onthou daar is nie reëls nie!
VOORBEELDE: Slimskud – Azanian
Brasse van die Kaap
Will Smith
ONTHOU: Jy kan net Rap oor ‘n onderwerp waarvan jy genoeg weet!
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 4 |
uitdrukking en kommunikasieDie leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
MUSIEK |
4.3 kan verduidelik hoe tegnologie deur die jare musiek beïnvloed het; |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 9' conversation and receive update notifications?