<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Vermenigvuldig - 2×, 4×, 5× en 10× tot 10de veelvoud; (tafels)

Deel - ÷2, ÷4, ÷5 en ÷10 tot die 10de veelvoud. (tafels)

Integreer die ontwerp van die hoedjie (p. 16) en die geskenkpapier (bl. 24) met Tegnologie. Dit kan ook met die hele klas gelyktydig gedoen word.

Met die talle berekeninge met geld en ander hoeveelhede wat die leerders moet doen, behoort hulle bewus te wees van die feit dat Wiskunde ons daagliks omring.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: verdubbeling [lu 1.7, lu 1.8, lu 1.9, lu 1.10, lu 2.3, lu 3.6, lu 4.5]

  • Bonnie en Tommie wil uitvind wat gebeur as jy 2 keer verdubbel.

Skryf 'n getalsin en los die probleem op. Wys hoe jy dit doen.

Mamma bak 20 koekies en verpak dit in 4 blikke. Hoeveel koekies het sy in elke blik gepak?

  • Sy het____________________________________________________.
  • Bonnie en Tommie gebruik soms die getalsinne om hul eie stories te

skryf. Kyk of julle dit ook kan doen. Doen dan ook die bewerking.

54 + 34 = ______
87 - 52 = ______
10 x 6 = _____
50 ÷ 5 = _____
  • Gebruik die blokke en ontwerp 'n patroon vir die geskenkpapier vir Bonnie en Tommie.
  • Hier is 'n paar moontlike geskenke vir Bonnie en Tommie. Kom ons rond die pryse af tot die naaste rand. As die sente 50c of meer as 50c is, word R1 bygetel, maar as dit 49c of minder is, word dit weggegooi.
Bv. Prys: R43,59R43,49
Afgerond: R44R43
  • Bereken hoe ver jy geloop het. Die afstand tussen twee kolle is 2 meter.
  • Loop op die pad, tel in tweë en trek elke keer 'n kring om die kol waar jy
  • die tien volmaak.

Hoe ver het jy geloop? _________m

Nou moet julle eers die rugbyveld se lengte gaan meet. Besluit eers hoe julle dit kan doen en dan watter manier die beste sal wees.

Die lengte van die rugbyveld is__________m.

Het jy verder as die lengte van die rugbyveld geloop?

____, ek het______________________________________________

Wie gaan partytjie hou?

  • Bonnie en Tommie soek nog die maats om na hul partytjie te nooi.
  • Om uit te vind, tel hierdie blokke dwars en af bymekaar. Die eerste een is vir julle gedoen.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk getalle;

Assesseringstandaard 1.7 Dit is duidelik wanneer die leerder praktiese probleme oplos wat gelyke verdeling en groepering behels en verduidelik die antwoorde, wat sowel eenheidsbreuke as nie-eenheidsbreuke kan insluit (bv. ¼, ¾);

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme wat die volgende behels;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:

1.10.1 opbou en afbreek van getalle;

1.10.2 verdubbeling en halvering;

1.10.3 getallelyne;

1.10.4 afronding in tiene.

Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.

Assesseringstandaard 3.6: Dit is duidelik wanneer die leerder lees, interpreteer en teken informele kaarte van die skoolomgewing of van ’n groep driedimensionele voorwerpe en dui die voorwerpe op die kaart aan;

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder skat, meet, vergelyk en orden driedimensionele voorwerpe volgens nie-standaard- en standaardmate.

Questions & Answers

what is defense mechanism
Chinaza Reply
what is defense mechanisms
Chinaza
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Tanya Reply
what does preconceived mean
sammie Reply
physiological Psychology
Nwosu Reply
How can I develope my cognitive domain
Amanyire Reply
why is communication effective
Dakolo Reply
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
Wekolamo Reply
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Manix Reply
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
JESSY Reply
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
Simon Reply
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
namakula Reply
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
Amesalu Reply
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
Zyryn Reply
good👍
Jonathan
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
Kelu Reply
interpersonal relationships
Abdulfatai Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask