<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
MUSIEK
Agtergrond
Skryf die inligting in die vorm van dagboekinskrywings en plak kopieë daarvan in jou leerderjoernaal.
Vergelyk nou ‘n Westerse konsertuitvoering met ‘n Afrika-musiekuitvoering na aanleiding van die agtergrond hierbo.
Die gebruik van polifonie in Afrika-Musiek
Wat beteken polifonie?
Verskeidenheid van partye
Uitvoering 1: Melodieparty van kanon, eenstemmig gesing
Melodie |
Hoeveel melodiese partye is daar? |
Is die melodiese partye duidelik herkenbaar? |
Motiveer. |
Word daar harmonieë gevorm? |
Indien wel, is die harmonieë duidelik of vaag? |
Motiveer. |
Ritme |
Is die ritmepatrone duidelik herkenbaar of is dit moeilik herkenbaar? |
Motiveer. |
Is die tekstuur yl of dig? |
Motiveer. |
Is die uitvoering mono-, homo- of polifonies? Besluit eers wat elk van die voorvoegsels impliseer en maak dan jou eie afleiding! |
Uitvoering 2 (Melodieparty van kanon gesing met begeleiding op byvoorbeeld klavier.)
Melodie |
Hoeveel melodiese partye is daar? |
Is die melodiese partye duidelik herkenbaar? |
Motiveer. |
Word daar harmonieë gevorm? |
Indien wel, is die harmonieë duidelik of vaag? |
Motiveer. |
Is die ritmepatrone duidelik herkenbaar of is dit moeilik herkenbaar? |
Motiveer. |
Is die tekstuur yl of dig? |
Motiveer. |
Is die uitvoering mono-, homo- of polifonies? Besluit eers wat elk van die voorvoegsels impliseer en maak dan jou eie afleiding! |
Uitvoering 3 (Kanon gesing in twee of drie stemme.)
Melodie |
Hoeveel melodiese partye is daar? |
Is die melodiese partye duidelik herkenbaar? |
Motiveer. |
Harmonie |
Word daar harmonieë gevorm? |
Indien wel, is die harmonieë duidelik of vaag? |
Motiveer. |
Is die ritmepatrone duidelik herkenbaar of is dit moeilik herkenbaar? |
Motiveer. |
Is die tekstuur yl of dig? |
Motiveer. |
Is die uitvoering mono-, homo- of polifonies? Besluit eers wat elk van die voorvoegsels impliseer en maak dan jou eie afleiding! |
Opsommend
Monofonie beteken ____________
Homofonie beteken ____________
Polifonie beteken ____________
Luister na die opname van die rituele genesingsmusiek uit Malawi.
Hoeveel musiekpartye hoor jy?
Kan jy elke party identifiseer?
Onafhanklikheid van die partye.
Onafhanklikheid ten opsigte van ritme.
In Afrika-musiek is elke party ritmies onafhanklik van mekaar, maar tog word ‘n eenheid
Notification Switch
Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 8' conversation and receive update notifications?