<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Venn-diagramme kan ook gebruik word om die vereniging en snypunte tussen gebeure in 'n monsterruimte aan te dui ( [link] en [link] ).
Ons gebruik om na die hoeveelheid elemente in ’n stel, , te verwys. Ook vir die hoeveelheid elemente in , ens.
Gestel jy het ’n boks met stukkies papier daarin waarop die getalle van een tot nege geskryf is. Jy trek nou ’n papiertjie en kyk na die nommer daarop. Laat die steekproefruimte voorstel, dui op die ‘trek van ’n priemgetal’ en wys op die ‘trek van ’n ewegetal.’ Deur van die gepaste notasie gebruik te maak, op hoeveel maniere is dit moontlik om die volgende te trek: i) enige getal? ii) ’n priemgetal? iii) ’n ewegetal? iv) ’n getal wat óf priem óf ewe is? v) ’n getal wat beide priem én ewe is?
Die vereniging van en is die stel van alle elemente in of (of in albei). .
Die kruispunt van en is die stel van alle elemente in beide en . .
In 'n opname is 100 mense gevra watter kitskosrestaurant hulle verkies (Nando’s, Debonairs of Steers). Die volgende resultate is aangeteken:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?