<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
KLASOPDRAG
1. Algemeen: Verskillende soorte getalle
Gee voorbeelde van elk van die volgende getalle:
Z- = {..................................................}
2. Natuurlike getalle
Priemgetalle ={..................................................} | Saamgestelde getalle ={..................................................} |
Definisie: .........................................................................................…………..................................................…………..................................................………….......... | Definisie: .................................................................…………..........................................................................…………..................................................………….......... |
Priemgetalle + Saamgestelde getalle = Natuurlike getalle
3. Deelbaarheidsreëls
Kies elke keer ‘n getal wat deelbaar is deur die gegewe deler en probeer ‘n reël by elke geval aflei.
Getal | Deler | Deelbaarheidsreël | |
3.1 | 2 | ||
3.2 | 3 | ||
3.3 | 4 | ||
3.4 | 5 | ||
3.5 | 6 | ||
3.6 | 8 | ||
3.7 | 9 | ||
3.8 | 10 | ||
3.9 | 11 |
4. Bepaal deur watter getalle (3.1 - 3.9) 61 226 deelbaar is, en gee ‘n rede by elk.
5. Wat verstaan jy onder elk van die volgende terme:
5.1 Veelvoud:
5.2 Faktor:
5.3 Priemgetal:
5.4 Priemfaktor:
5.5 Ewe getalle en onewe getalle:
6. Bepaal die faktore van 48.
7. Skryf al die veelvoude van 6 tussen 23 en 56 neer.
8. Bepaal die priemgetalle tussen 17 en 78.
9 Bepaal alle onewe saamgestelde getalle tussen 16 en 50.
10 Skryf al die faktore van 50, wat priemgetalle is, neer.
11. Skryf al die faktore van 50, wat saamgestelde getalle is, neer.
12. Verklaar: Kubusgetalle. Skryf die eerste ses kubusgetalle neer.
13. Verklaar: Vierkantgetalle. Skryf die eerste tien vierkantgetalle neer.
HUISWERKOPDRAG
1. Gee die definisie van elk van die volgende:
1.1 Rasionale getal:
1.2 Priemgetal:
1.3 Saamgestelde getalle:
1.4 Priemfaktore:
2. Kies uit {0; 1; 2; 3; 4; ... ; 36} en skryf neer:
2.1 Eerste twee saamgestelde getalle
2.2 Onewe getalle wat nie priemgetalle is nie
2.3 Veelvoude van 6
2.4 Faktore van 12
2.5 Priemfaktore van 12
2.6 Faktore van 36
3. Watter van die volgende getalle - 9 / 3 ; 7 / 0 ; 0; 3; -9; 16; 2 1 / 3 is:
3.1 Telgetalle?
3.2 Rasionale getalle?
3.3 Nie-reële getalle?
4. Tabelleer die volgende:
4.1 Natuurlike getalle<5 ...........................................................................
4.2 Priemgetalle<10 ...........................................................................
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?