<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Twee Oseane Akwarium
Telkom Eksploratorium Waterfront
Suid-Afrikaanse Museum (Tuine)
Boulders Strand (Simonstad)
Sankub (Table View)
World of Birds (Houtbaai)
Kaap die Goeie Hoop Natuurreservaat en Kaappunt
Kirstenbosch Botaniese Tuine
“MTN Science Centre” (Century City)
Ratanga Junction (Century City)
Kasteel die Goeie Hoop
Bootrit na Robbeneiland
(Indien enige van julle al in Londen was en die stad goed genoeg ken, mag julle ‘n dialoog rollees waar die toeris Londen vir die eerste keer besoek, i.p.v. Kaapstad.)
Indien julle onderwyser dit toelaat, kan julle aantrek vir die rollees van die dialoog. Die reisagent kan baie netjies aantrek, terwyl die toeris soos ‘n tipiese toeris kan aantrek met ontspanningsdrag, ‘n kamera, ‘n hoed of pet op die kop, ‘n sonbril, ens. Skryf die woorde van elke rolspeler as volg neer, en gebruik soveel opmerkings as wat die onderwysere voorstel.
Reisagent:
Toeris:
Reisagent:
Toeris:
[LU 2.1.1; LU 4.6.1]
Gebruik die onderstaande assesseringsruit om die maats te assesseer:
Kan baie verbeter | Redelik | Goed | Uitstekend | ||
Name van leerders | Afrikaanse taalgebruik | Duidelikheid en hoorbaarheid van spraak | Geslaagdheid van dialoog | Aanbiedinge |
Londen, die hoofstad van Engeland in Groot-Brittanje, is die grootste stad in die land. Hierdie stad is reeds meer as 2 000 jaar oud. Romeinse soldate het Brittanje in 43 v. C. ingeneem en dit Londinium genoem. Vandaar die naam Londen. Daar is baie bekende geboue en besienswaardighede in Londen, en ook sommer baie parke. Daar is ook baie winkels in die stad wat baie bekend is, bv. Harrods en die wonderlike speelgoedwinkel, Hamleys.
Kaapstad word ook die Moederstad genoem omdat dit die heel eerste stad was hier aan die suidpunt van Afrika. Hierdie stad is in 1652 gestig toe Jan van Riebeeck hier aangekom het om ‘n verversingspos te stig. Tafelberg is Kaapstad se bekendste landmerk. Min stede in die wêreld se natuurskoon is so pragtig soos Kaapstad s’n. Kaapstad is baie gewild onder vakansiegangers en die mense besoek graag plekke soos Robbeneiland en Kirstenbosch Botaniese Tuin.
Beantwoord nou die onderstaande vrae deur slegs ‘n regmerk () in die WAAR kolom of ‘n kruisie () in die ONWAAR kolom te maak.
Waar | Onwaar | ||||||||||||||
a) Londen is die hoofstad van Engeland. | |||||||||||||||
b) Londen is amper 2 000 jaar oud. | |||||||||||||||
c) Die Romeine het Suid-Afrika in 43 v.C. ingeneem. | |||||||||||||||
d) Die stad se naam was eers Londinium. | |||||||||||||||
e) Daar is geen parke in Londen nie. | |||||||||||||||
f) Kaapstad word ook die Moederstad genoem. | |||||||||||||||
g) Jan Van Riebeeck het ‘n verversingspos in Kaapstad kom stig. | |||||||||||||||
h) Die Waterfront is Kaapstad se bekendste landmerk. | |||||||||||||||
i) Kaapstad is bekend vir sy natuurskoon. | |||||||||||||||
j) Robbeneiland en Kirstenbosch Botaniese Tuin is bekende plekke in Londen. |
[LU 3.1.2]
Kyk hoeveel van die teenoorgesteldes van die onderstreepte woorde jy kan invul. Die eerste een is reeds gedoen. Jy kan dit saam met ‘n maat doen. Skryf die volle sin met die ontbrekende woord neer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?