<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans huistaal

Seisoene

Opvoeders afdeling

Memorandum

Die ICS modules bevorder die konsolidasie van leerders se vermoë om in hul nuwe taal te praat, lees en skryf. Geleentheid om fiksie- en nie-fiksietekste, van geskikte vlak, onafhanklik te lees, word voorsien. Woordeskat word uitgebrei. Die gebruik van ‘n persoonlike woordeboek word aangemoedig.

Spesiale aanmoediging word gegee sodat leerders hul nuwe taal skryf. Aanvanklik slegs enkele woorde of frases as byskrifte by prente of om sinne te voltooi. Leerders word in staat gestel om take onafhanklik uit te voer. ‘n Vrees om foute te begaan, word ontmoedig, die doel is om selfvertroue en vlotheid te bevorder.

Deur middel van uitdagende take word lees- en praatvaardighede ontwikkel.

Deur middel van aktiwiteite waar herhaaldelik taalstrukture, woorde en klanke beluister word en blootstelling daaraan in geskrewe tekste, word taalreëls, woordeskat en grammatika aangeleer. Die gebruik van ‘n persoonlike woordeboek bevorder die aanleer van onbekende woorde.

Genoegsame geleentheid in vaslegging van nuwe woordeskat word ook gebied deur middel van die lees van tekste oor ‘n wye reeks onderwerpe. Ander leerareas soos wiskunde en lewensoriëntering word dikwels geïntegreer.

Tydskedule vir die Modules

Die vyf modules behoort so aangepak te word dat 1½ in die langste twee kwartale voltooi word. Alle leerders moet drie modules volledig voltooi sodat hulle die nodige onderrig kan ontvang.

Sigwoorde in verband met dae van die week word vasgelê. Weerstoestande word deur middel van ‘n weerkaart behandel.

Nuwe klanke aangeleer: ee, oo, uu, oe, ie, ou, eu, y, ui, ei. Sleutelwoorde word voorsien.

Enkelklanke word vasgelê deur middel van liggaamsbeweging.

Lees vir genot word aangemoedig deur middel van die verhaal van “Persephone”.

Sigwoorde word ook in die verhaal uitgebrei. Begrippe van fiksie en nie-fiksie word vasgelê. Luister vir inligting word aangemoedig deur middel van die beluistering van advertensies oor ‘n radio.

Sinsbou word aangemoedig.

Begripsleer word beoefen deur middel van die teken van ‘n strokiesverhaal.

Toekomende tyd word aangespreek.

Die korrekte keuse van y, ei, ui word beklemtoon.

- Hoofletters en punte word behandel.

- Logiese denke en volgorde word beoefen deur middel van die vertel van ‘n aksie wat uitgevoer is.

- Byvoeglike naamwoorde word voorgestel.

INTEGRASIE VAN TEMAS

  • ‘N GESONDE OMGEWING

Die uitwerking van die weer dra by tot die gesondheid van die omgewing. Behandel wyses waarop lugbesoedeling weerpatrone beïnvloed (Osoonlaag).

Invloed wat weer op ons keuse van kleding en kos het.

  • SOSIALE GEREGTIGHEID

Goeie maniere, hoflikheid is noodsaaklike sosiale vaardighede wat ontwikkel moet word.

Leerders leer dat probleme uitgesorteer kan word as daar onderhandeling plaasvind en mense mekaar tegemoetkom.

  • MENSEREGTE

Alle mense is geregtig op billike behandeling.

Leerders afdeling

Inhoud

  • Maand .................................................................................................................
  • Jaartal ..................................................................................................................
∆ Sondag
  • Skryf hierdie maand se naam op die stippellyn bo-aan die vorige bladsy.
  • Skryf ook die jaartal neer.
  • Orden die dae van die week hieronder. Begin by Sondag.
  • Skryf in die blokkies gemerk ∆.
Vrydag Woensdag Maandag Sondag
Donderdag Saterdag Dinsdag
  • Skryf die datum in elke ◊. Skryf klein. Kyk op ‘n almanak dat jy dit reg doen. Party ◊ sal nie ‘n datum op kry nie.
  • Skryf alle belangrike gebeurtenisse op die regte plek, bv.

Ons noem dit rooiletterdae!

  • Versier alle gebeure, bv. Mamma verjaar.
LU 5.5.2
  • Vul die weer in. Gebruik hierdie sleutel.
  • Som die weerpatroon aan die einde van die maand op; kleur een blokkie in vir elke dag.
16
15
14
13
12
11
10
9
8
7
6
5
4
3
2
1
Sonskyn Bewolk Donderweer Reën Wind Sneeu
  • Som op:
Sonskyndae Bewolk Donderweer
Reën Wind Sneeu
LU 5.5.1 LU 5.5.2
  • Luister na die woorde. Watter klanke klink dieselfde:
beet toor teer voor
boon boot veer been
keel beer kool boor
  • Gebruik jou woordeboek en soek nog “oo” en “ee” woorde:
  • Teken ‘n prentjie by elke woord.
  • Skryf die woorde wat jy vir die eerste keer gehoor het in jou eie woordeboek.
LU 1.6

Assessering

Leeruitkomste 1: LUISTER : Die leerder luister vir inligting en genot, en reageer op gepaste en kritiese wyse binne ‘n wye reeks situasies.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel.

Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind.

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting versamel en teken dit op verskillende maniere op:

5.5.1 voer ‘n eenvoudige opname uit (soos: hoe leerders skool toe kom – per taxi, bus, motor, fiets of te voet);

5.5.2 teken inligting op verskillende maniere op (‘n tabel, ‘n diagram, ‘n staafgrafiek).

Questions & Answers

what is defense mechanism
Chinaza Reply
what is defense mechanisms
Chinaza
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Tanya Reply
what does preconceived mean
sammie Reply
physiological Psychology
Nwosu Reply
How can I develope my cognitive domain
Amanyire Reply
why is communication effective
Dakolo Reply
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
Wekolamo Reply
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Manix Reply
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
JESSY Reply
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
Simon Reply
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
namakula Reply
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
Amesalu Reply
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
Zyryn Reply
good👍
Jonathan
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
Kelu Reply
interpersonal relationships
Abdulfatai Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 3. OpenStax CNX. Sep 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11112/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask