<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die volgende video som op wat jy tot dusver geleer het.
Twee lyne sny mekaar as hulle kruis by ‘n punt. Byvoorbeeld, by ‘n verkeerskruising sny 2 of meer strate en die snypunt van die kruising is die gemeenskaplike punt tussen die strate.
Parallelle of ewewydige lyne is lyne wat nooit kruis nie. Byvoorbeeld, spoorlyne is parallel.
Al hierdie lyne is parallel aan mekaar. Let op die simbool vir parallelle lyne.
’n Gedeelte van die Australiese Nasionale Spoorlyn is van die langste parallelle lyne in die wêreld.
Langste Spoorlyn met ewewydige spore (Source: www.guinnessworldrecords.com) The Australian National Railways Trans-Australian line over the Nullarbor Plain, is 478 km (297 miles) dead straight, from Mile 496, between Nurina and Loongana, Western Australia, to Mile 793, between Ooldea and Watson, South Australia.
’n Dwarslyn van twee of meer lyne is ‘n lyn wat hierdie lyne sny. Byvoorbeeld, in [link] , en is twee parallelle lyne en is ‘n dwarslyn. Ons sê . Die eienskappe van hoeke wat gevorm word by hierdie kruisende lyne word opgesom in die volgende tabel.
Naam van hoek | Definisie | Voorbeelde | Aantekening |
binnehoeke | hoeke wat binne die parallelle lyne lê | in [link] , , en is binnehoeke | die woord binnehoeke beteken tussen die lyne |
aangrensende hoeke | die hoeke deel 'n gemeenskaplike hoekpunt en sy | in [link] ( , ) is aangrensend, asook ( , ); ( , ); ( , ) | |
buitehoeke | hoeke wat buite die parallelle lyne lê | in [link] , , and is buitehoeke | die woord buitehoeke beteken aan die buitekant |
verwisselende binnehoeke | die binnehoeke wat aan verskillende kante van die snylyn lê | in [link] ( ) en ( , ) is pare van verwisselende binnehoeke, , | |
ko-binnehoeke aan dieselfde kant | ko-binnehoeke wat aan dieselfde kant van die snylyn lê | in [link] ( , ) en ( , ) is binnehoeke aan dieselfde kant van die snylyn , | |
ooreenkomstige hoeke | die hoeke aan dieselfde kant van die snylyn en aan dieselfde kant van die parallelle lyne | in [link] , , en is pare van ooreenkomstige hoeke , , , |
Die volgende video som op wat jy tot dusver geleer het.
Vind al die onbekende hoeke in die volgende figure:
Bepaal of daar enige parallelle lyne in die volgende figure is:
Die volgende video wys sekere probleme met hulle oplossings.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?