<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
7.4 samelewing (paragraaf 4)
7.5 aanslae. . .absorbeer: (paragraaf 4)
7.6 vasstaande dinge (paragraaf 5)
7.7 ondersteun (paragraaf 5)
7.8 veilige hawe (paragraaf 5)
LU 3.7 | LU 3.8 | |||||||||
Aktiwiteit 2
OF
Ja | Nee | |
1 . Het ek elke sin met ’n hoofletter begin? | ||
2 . Het ek elke keer ’n punt aan die einde van die sin gebruik? | ||
3 . Is my handskrif leesbaar ? | ||
4 . Het ek die opdrag korrek beantwoord? | ||
5 . Is daar vier “nuwe” woorde in my paragraaf? |
LU 4.1 | ||||
Aktiwiteit 3
In die verlede het die tradisionele gesin uit ’n ma, pa, boeties en sussies bestaan. Deesdae is daar ’n groot aantal familie-vorme wat suksesvol as kerngesin bestaan.
Hier volg twee algemene voorbeelde:
Die enkel-ma of enkel-pa
Die uitgebreide gesin.
Bespreking:
1. Noem twee redes waarom ons deesdae enkelouers aantref.
2. Noem twee maniere waarop die “uitgebreide gesin” gevorm kan word.
3. Is daar nog ander familiestrukture waarvan jy die klas kan vertel?
4. Vertel van ’n interessante of buitengewone familiestruktuur waarvan julle kennis dra. (Julle kan ook vertel van ’n storie wat julle gelees het. Wat van ’n foto of koerantuitknipsel van die familie/gesin?)
LU 1.4 | LU 2.3 | |||||||||
Aktiwiteit 4
Stamboom
LU 4.1 | ||||
Aktiwiteit 5
A | B | D | E | R | T | H | Y | U | J | I | K | L | P | L | J | Y |
K | O | Q | W | A | S | S | D | F | L | H | I | U | B | A | T | H |
S | P | C | S | B | O | U | T | S | U | S | T | E | R | A | F | H |
K | E | M | E | T | U | I | O | K | P | L | L | E | O | O | F | W |
O | O | F | H | F | M | A | L | O | K | D | T | P | E | E | B | E |
O | R | T | Y | U | A | M | V | O | R | S | A | G | R | T | X | T |
N | Q | I | P | O | G | N | D | N | L | G | N | K | A | E | S | U |
D | O | G | T | E | R | B | S | M | S | K | T | L | O | C | A | O |
O | D | T | Y | U | O | U | M | A | B | L | E | E | G | U | W | P |
G | E | T | M | O | O | O | A | P | C | O | M | E | H | N | P | L |
T | E | R | N | P | T | O | A | O | X | P | T | A | L | K | D | A |
E | T | F | B | I | J | R | D | U | Z | B | P | I | S | L | F | H |
R | Y | D | V | Y | E | D | J | Y | M | C | N | E | E | F | V | V |
Y | E | C | C | A | E | S | Y | T | I | A | N | K | U | P | V | C |
T | U | A | W | R | A | A | I | R | T | E | N | I | G | G | I | E |
R | I | S | X | E | O | P | O | E | R | W | E | W | O | E | G | S |
A | P | A | P | S | E | U | N | W | E | R | K | I | P | F | F | O |
LU 3.8 | ||||
Aktiwiteit 6
My onskuldige dogter, met die sagte krulhare en onnutsige bruin oë, het oornag verander. Sy dra hoë platformskoene, groot oorringe, nousluitende langbroeke en die kortste T-hempies. Sy het snot en trane gehuil oor ’n naeltjiering en ’n selfoon. Die hare moet gebleikte strepies hê en ontwerpersetikette is “funky”. Sy kry die stuipe as sy die huis verlaat sonder maskara en lipglans. Volgende week is die klere waaroor sy vandag ge‘rave’ het, oudmodies en “boring”. Ek is raadop. Waar gaan dit alles eindig? Ek ken my kind nie meer nie! Help my, asseblief.
Desperaat van Kroonstad.
Vrae:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 8' conversation and receive update notifications?