<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
2.2 - ( x + y ) = -x - (- y )
2.3 y + z = z - (- y )
2.4 -( x - y ) = -x + y
3. Bereken die waarde van a om elk van die volgende waar te maak.
3.1 -5 + a = -7
3.2 a + (-5) = 7
3.3 -6 + a = -9
3.4 18 + a = 10
4. Jou finansiële transaksies vir die laaste twee maande lyk as volg:
Vakansiewerk: R 615 Uitgawes: Skryfbehoeftes: R 46
Petrolverbruik: R 480 Persoonlike uitgawes: R 199
Sal jy ’n wins of verlies vir die afgelope termyn wys?
Wys hoe jy dit bereken het.
Assessering van myself: | deur myself: | Assessering deur opvoeder: | |||||||||||||
Ek kan… | | | | 1 | 2 | 3 | 4 | Kritieke Uitkomste | 1 | 2 | 3 | 4 | |||
’n heelgetal definieer; (Lu 1.2.1); | Kritiese en skeppende denke | ||||||||||||||
heelgetalle orden; (Lu 1.2.1); | Deelname | ||||||||||||||
heelgetalle grafies voorstel; (Lu 1.2.1); | Organisering en bestuur | ||||||||||||||
versamelingskeurdernotasie korrek gebruik; (Lu 1.2.1); | Prosessering van inligting | ||||||||||||||
intervalnotasie korrek gebruik; (Lu 1.2.1); | Kommunikasie | ||||||||||||||
die eienskappe van 0 en 1 gebruik; en (Lu 1.2.1); | Probleemoplossing | ||||||||||||||
heelgetalle optel en aftrek. (Lu 1.7). | Selfstandigheid |
goed gedeeltelik nie goed nie
Kommentaar deur die leerder: | My plan van aksie: | My punte: | ||||||
Ek is besonder tevrede met die standaard van my werk. | < | Datum : | ||||||
Ek is tevrede met die vordering van my werk. | Uit: | |||||||
Ek het hard gewerk, maar is nie tevrede met my prestasie nie. | Leerder : | |||||||
Ek het nie my beste gelewer nie. | > |
Kommentaar deur ouers: | Kommentaar deur opvoeder: | |
Handtekening: Datum : | Handtekening: Datum : |
KLASOPDRAG 3
Kyk na: +4 × ( -3) = -12
Wat van -12 ÷ (+4) = -3
1. Bereken elk van die volgende:
1.1 -7 x (-3) x (-2)
1.2 -18 x (-2) + (-17) x (-2)
1.3 -5 x (-7)
1.4 3 x (8 - 19) + 6
1.5 3 x (-8) x (19 + 6)
1.6 (-2) 3
1.7 (-4) 3 - (-2)²
1.8 (15 - 9)²
1.9 (9 - 15)²
1.10 -2 (-3)²
1.11
1.12
1.13
1.14
1.15 -50 ÷ ? = -10
2. Bereken p as a = -2 en b = 3
2.1 p = a x b ÷ a ²
2.2 p = 4ab ÷ ab
HUISWERKOPDRAG 2 (Gemengde voorbeelde)
1. Vereenvoudig:
1.1 (13)² - (-13)² - 13²
1.2 (7 - 8)² - (8 - 7)² - 8² - 7²
1.3 (3 + 2)3 - 33 - 22
2. Deel -147 deur -21 en trek dan -55 van die kwosiënt af.
3. Deel die produk van 17 en -15 deur -7
4. Trek - 58 af van die som van -88 en 7.
5. Trek die produk van -5 en 17 af van -7
6. Bereken p in elke geval:
6.1 20 + p = -40
6.2 -8 + (- p ) = 0
6.3 -10 + (-17) + p = -20
6.4 2 p - (-6) = -4
7. As - a = -4, dan is a = …
8. As x = 3 , dan is -(- x ) = …
9. x ∈ {-3; -2; -1; 0; 1; 2; 3; 4; 5} ; Kies uit die versameling heelgetalle en tabelleer al die moontlike antwoorde.
9.1 -2< x <4
9.2 x >1
9.3 x <0
Assessering van myself: | deur myself: | Assessering deur opvoeder: | |||||||||||||
Ek kan… | | | | 1 | 2 | 3 | 4 | Kritieke Uitkomste | 1 | 2 | 3 | 4 | |||
heelgetalle met mekaar vermenigvuldig; (Lu 1.2.5); | Kritiese en skeppende denke | ||||||||||||||
heelgetalle deur heelgetalle deel; (Lu 1.2.5); | Deelname | ||||||||||||||
gemengde voorbeelde doen ( +; - ; × en ); en (Lu 1.2.1; 1.2.5); | Organisering en bestuur | ||||||||||||||
onbekendes se waardes bereken. (Lu 2.5). | Prosessering van inligting | ||||||||||||||
Kommunikasie | |||||||||||||||
Probleemoplossing | |||||||||||||||
Selfstandigheid |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?