<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
LU 1.1 | LU 2.2 |
2. Tel al die getalle van 0 – 59 op die klimraam.
3. Begin by 0, en tel in 2’s tot by 58.
1. Begin by 58. Tel terug in 2’s tot by 0.
2. Begin by 1, tel in 2’s tot by 59.
1. Begin by 59. Tel terug in 2’s tot by 1.
2. Begin by 0, tel in 3’e tot by 30.
0, 3, __, __, __, __, __, __, __, __, 30
1. Begin by 30. Tel terug in 3’e tot by 0.
30, 27, __, __, __, __, __, __, __, __, 0
2. Tel in 10 ‘e tot by 100.
10, __, __, __, __, __, __, __, __, 100
LU 1.2 |
Groep 1 | Groep 2 |
|
|
14 | 23 |
41 | 32 |
|
|
14 | 23 |
41 | 32 |
|
|
|
|
LU 1.4 |
Groep 3 | Groep 4 |
|
|
11 | 31 |
31 | 43 |
|
|
11 | 31 |
31 | 43 |
|
|
|
|
LU 1.4 |
LU 1.1 | LU 2.2 |
1. Tel al die getalle van 60 tot by 109 op die klimraam.
2. Begin by 60, en tel in 2’s tot by 108.
3. Begin by 108. Tel terug in 2’s tot by 60.
4. Begin by 61, en tel in 2’s tot by 109.
5. Begin by 109. Tel terug in 2’s tot by 1.
6. Begin by 60, en tel in 3’e tot by 90.
60, 63, __, __, __, __, __, __, __, __, 90
7. Begin by 90. Tel terug in 3’e tot by 60.
90, 87, __, __, __, __, __, __, __, __, 0
8. Tel terug in 10 ‘e van 100 tot by 0.
100, __, __, __, __, __, __, __, __, __, 0
LU 1.2 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.1: Dit is duidelik wanneer die leerder tot minstens 100 alledaagse voorwerpe akkuraat tel;
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel in:
1.2.1 ene vanaf enige getal tussen 0 en 200;
1.2.2 tiene vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 200;
1.2.3 vywe vanaf enige veelvoud van 5 tussen 0 en 200;
1.2.4 twees vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 200;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder orden, beskryf en vergelyk die volgende getalle:
1.4.1 heelgetalle tot minstens 2-syfergetalle;
1.4.2 gewone breuke insluitend halwes en kwarte;
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 200.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?