<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Voorbeeld:
Kritzinger, Eksteen, Beknopte Verklarende Woordeboek ,J.L. van Schaik (Edms) Bpk 1989. Bl. 408.
LU 1 | AS 1.1 | |||||
BRON A
Die Burger, BL. 10 Saterdag 6 JULIE 2002Salga onderhandel nie verder oor Samwu-stakers se lone | |
MARLENE VAN HOUWELINGENKAAPSTAD. – Die Vereniging van Plaaslike Regerings (Salga) oorweeg geen verdere onderhandelings oor loonverhogings vir lede van die munisipale vakbond (Samwu) nie.In briewe tussen die president van Salga, mnr. Petrus Mashisi, en Samwu, asook tussen die vakverbond Cosatu en Salga, is die hoop wel uitgespreek dat verdere samesprekings hieroor aangeknoop sal word, het adv. Etienne Vermaak, een van Salga se hoofonderhandelaars in die kwessie, gister gesê.“Ons staan by die aanbod van 8% en die minimum loon van R1 900 per maand. Dis nie dat Salga ongevoelig is oor die moeilike lewensomstandighede van sommige munisipale werkers nie, maar ons kan nie ’n swaarder las op die res van ons belastingbetalers plaas om aan Samwu se vereistes te voldoen nie. Die staking kan nog ’n rukkie duur, maar ons glo dit sal aanstaande week momentum verloor. Dis in sy wese ’n magstryd.”In opdrag van die minister van arbeid, mnr. Membathisi Mdladlana, het die Kommissie vir Bemiddeling, Versoening en Arbitrasie gister probeer om ’n vergadering | tussen stakende munisipale werkers en hul werkgewer te belê.Samwu het gister in ’n verklaring gesê hy keur nie rommelstrooiing, saakbeskadiging of enige geweld goed nie. “Dis jammer dat Salga en sekere plaaslike besture hierop konsentreer, eerder as op dit wat tot dié optrede aanleiding gegee het.”Me. Anna Weekes, mediawoordvoerder van Samwu, het gesê die vakbond herhaal sy eise en sal nie toegee nie. “Ons doen ook ’n beroep op plaaslike besture om nie ons werkers deur private diensverskaffers te vervang nie. Dié optrede veroorsaak nog meer spanning.”In Kaapstad het sake gister redelik ordelik verloop, met die altesame 2 314 werkers – of sowat 8% van die totale werkmag – wat van die werk weggebly het.“Daar was geen ernstige ontwrigting van munisipale dienste nie,” het mnr. Charles Cooper, die stad se mediawoordvoerder, gesê.Volgens mnr. Mike Marsden, uitvoerende direkteur van handelsdienste, het meer werkers gister by die werk opgedaag en het die munisipaliteit probeer om alle agterstallige dienslewering in te haal. Hy het gesê nooddienslewering sal oor die naweek voortgaan. |
BRON A : Assessering van kennis en begrip
1 (a) Salga verteenwoordig die ……………………………………………… klas. /1/
(b) Samwu verteenwoordig die werkersklas, volgens die bron werk hulle vir die
/1/
(c) Die konflik handel oor “loonverhogings”, wat beteken dat die …………………..
meer …………………………… wil hê. /2/
(d) Die munisipale werkers se werk (arbeid) is om bv……………..
/1/
(e) Salga is ontevrede omdat die Samwu-stakers hulle skuldig maak aan:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 8' conversation and receive update notifications?