Ons kan die konsep van die gemiddelde gradiënt uitbrei na enige funksie. Die gemiddelde gradiënt van enige nie-reglynige funksie hang af van die gekose interval want dit is die gradiënt van die reguitlyn wat deur die twee gekose punte gaan; dit is nie konstant nie. Ons kan dus die formule gebruik wat ons gebruik het vir die gemiddelde gradiënt van paraboliese funksies en dit toepas op enige ander funksie. Ons sal die gemiddelde gradiënt van twee funksies hier ondersoek: die eksponensiële funksie en die hiperboliese funksie.
Gemiddelde gradiënt van eksponensiële funksies
Veronderstel ons word gevra om die gemiddelde gradiënt van die funksie
tussen die punte
en
te vind. Dit word getoon in
[link] .
As ons die formule gebruik, vind ons:
Gemiddelde gradiënt van hiperboliese funksies
Gestel ons word byvoorbeeld gevra om die gemiddelde gradiënte te vind van die funksie
tussen die punte
en
; asook tussen
en
. Dit word getoon in
[link] .
Vir die eerste punt kry ons:
Soortgelyk, die gemiddelde gradiënt tussen die tweede stel punte sal wees
.
Opsomming
Die gemiddelde gradiënt tussen twee punte is:
Die gemiddelde gradiënt van 'n reguitlynfunksie is dieselfde oor enige interval (tussen enige twee punte) op die reguitlyn.
Die gemiddelde gradiënt van 'n paraboliese funksie hang af van die punte (interval) wat gekies is; dit is die gradiënt van die reguitlyn wat deur die gekose punte gaan.
Ons kan die konsep van gemiddelde gradiënt uitbrei na enige funksie.
Einde van die hoofstuk oefeninge
'n Voorwerp beweeg volgens die funksie
, waar
die afstand in meter is en
die tyd in sekondes. Bereken die gemiddelde snelheid van die voorwerp tussen die tweede en derde sekondes. Die snelheid is die gradiënt van die funksie
Gegee:
.
Bepaal die gemiddelde gradiënt tussen die punte
en
.
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills