<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
'n Vergelyking met letterkoëffisiënte is een wat verskeie letters of veranderlikes bevat. Voorbeelde sluit die area van 'n sirkel ( ) in en die formule vir die berekening van spoed ( ). In hierdie afdeling sal jy leer hoe om vergelykings met letterkoëffisiënte op te los in terme van een van die veranderlikes. Om dit te doen, sal jy die beginsels oor die oplos van vergelykings wat jy geleer het, gebruik en toepas om die woordvergelykings te herrangskik. Die oplos van vergelykings met letterkoëffisiënte staan ook bekend as verandering van die onderwerp van 'n formule.
Wanneer jy lettervergelykings oplos, behoort jy die volgende in gedagte tehou:
Die area van 'n driehoek is . Wat is die hoogte van die driehoek in terme van die basis en area?
Die hoogte van 'n driehoek word gegee deur:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?