<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Stel die volgende voor op getallelyne:
'n Lineêre ongelykheid is soortgelyk aan 'n lineêre vergelyking aangesien die hoogste eksponent van die veranderlike 1 is. Die volgende is voorbeelde van lineêre ongelykhede:
Die metodes wat gebruik word om lineêre ongelykhede op te los, is identies aan dié wat gebruik word om lineêre vergelykings op te los. Die enigste verskil kom voor wanneer daar 'n vermenigvuldiging met of deling deur 'n negatiewe getal is. Ons weet byvoorbeeld dat . As beide kante van die ongelykheid gedeel word (byvoorbeeld deur ), sien ons is nie groter as nie. Dus moet die ongelykheid omkeer, wat beteken .
Byvoorbeeld, as , dan .
Om 'n ongelykheid met 'n gewone vergelyking te vergelyk, sal ons eers die gewone vergelyking oplos. Los op .
As ons hierdie antwoord op 'n getallelyn voorstel, kry ons:
Kom ons los nou die ongelykheid op:
As ons hierdie antwoord op 'n getallelyn voorstel, kry ons:
Soos jy kan sien, vir die vergelyking is daar slegs 'n enkele waarde van waarvoor die vergelyking waar is. Vir die ongelykheid is daar egter 'n hele versameling waardes waarvoor die ongelykheid waar is. Dit is die groot verskil tussen gewone vergelykings (gelykhede) en ongelykhede.
Los op vir :
Wanneer jy met 'n negatiewe getal vermenigvuldig, draai die rigting van die ongelykheid om.
Los op vir : en stel die oplossing voor op 'n getallelyn.
Los op vir : en stel die antwoord op 'n getallelyn voor.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?