Enige trigonometriese funksie wat se argument
,
,
is en
(dus
) kan eenvoudig geskryf word in terme van
. Byvoorbeeld, jy kon opgemerk het dat die cosinus-grafiek identies is aan die sinus-grafiek behalwe vir 'n fase verskuiwing van
. Dit kan dus afgelei word dat
.
Funksie waardes van
Ondersoek : reduksie formules vir funksie waardes van
Funksie Waardes van
In die figuur lê P en P' op die sirkel met radius 2. OP vorm 'n hoek
met die
-as. P het dus die koördinate
. As P' die refleksie van P om die
-as (of die lyn
) is, gebruik simmetrie om die koördinate van P' neer te skryf.
Gee waardes vir
,
en
.
Deur gebruik te maak van die koördinate van P' bepaal:
,
en
.
Probeer om uit die resultate 'n verhouding tussen die funksie waardes van
en
te bepaal.
Funksie waardes van
In die figuur lê P en P' op die sirkel met radius 2. OP vorm 'n hoek
met die
-as. P het dus die koördinate
. As P' die refleksie van P om die
-as (of die lyn
) is, gebruik simmetrie om die koördinate van P' neer te skryf.
Gee waardes vir
,
en
.
Deur gebruik te maak van die koördinate van P' bepaal:
,
en
.
Ondersoek: reduksie formules vir funksie waardes van
Funksie waardes van
In die figuur lê P en P' op die sirkel met radius 2. OP vorm 'n hoek
met die
-as. P het dus die koördinate
. As P' die refleksie van P om die
-as (of die lyn
) is, gebruik simmetrie om die koördinate van P' neer te skryf.
Gee waardes vir
,
en
.
Deur gebruik te maak van die koördinate van P' bepaal:
,
en
.
Dit is moontlik om 'n hoek groter as
te hê. Die hoek voltooi een omwenteling van
en dan gaan dit voort om die vereiste hoek te gee. Ons kry die volgende resultate:
Neem ook kennis, dat as
enige heelgetal is, dan is
Skryf
as die funksie van 'n skerphoek.
waar ons die feit gebruik het dat
. Toets, met behulp van jou sakrekenaar, dat hierdie waardes wel reg is:
Evalueer sonder 'n sakrekenaar:
Reduksie formules
Skryf hierdie vergelykings as 'n funksie van slegs
:
Skryf die volgende trig funksies as 'n funksie van' n skerphoek:
Bepaal die volgende sonder die gebruik van 'n sakrekenaar:
Bepaal die volgende deur dit te herlei na 'n skerphoek en met behulp van spesiale hoeke. Moenie 'n sakrekenaar gebruik nie:
Funksie waardes van
Wanneer die argument van 'n trigonometriese funksie
is kan
by voeg sonder om die resultaat te verander. So vir sinus en kosinus het ons
Funksie waardes van
Ondersoek: reduksie formules vir funksie waardes van
Funksie waardes van
In die figuur lê P en P' op die sirkel met radius 2. OP vorm 'n hoek
met die
-as. P het dus die koördinate
. As P' die refleksie van P om die
-as (of die lyn
) is, gebruik simmetrie om die koördinate van P' neer te skryf.
Gee waardes vir
,
en
.
Deur gebruik te maak van die koördinate van P' bepaal:
,
en
.
Funksie waardes van
In die figuur lê P en P' op die sirkel met radius 2. OP vorm 'n hoek
met die
-as. P het dus die koördinate
. As P' die refleksie van P om die
-as (of die lyn
) is, gebruik simmetrie om die koördinate van P' neer te skryf.
Gee waardes vir
,
en
.
Deur gebruik te maak van die koördinate van P' bepaal:
,
en
.
Komplementêre hoeke is positiewe skerphoeke wat gelyk is aan
. Bv.
en
is komplimentere hoeke.
Sinus en kosinus staan bekend as
ko-funksies . Twee funksies word ko-funksies genoem indien
whenever
(m.a.w.
en
is komplimentere hoeke). Die ander trig ko-funksies is secans en cosecans, en die tangens en cotangens.
Die funksie waarde van 'n hoek is gelyk aan die ko-funksie van sy komplement (die ko-ko-reël).
Dus het ons vir sinus en kosinus as
Skryf elk van die volgende in terme van
deur gebruik te maak van
en
.
Funksie waardes van
and
.
Hierdie resultate kan as volg bewys word:
en so ook vir
Opsomming
Die volgende opsomming kan gemaak word
tweede kwadrant
or
eerste kwadrant
or
alle trig funksies is positief
derde kwadrant
vierde kwadrant
Hierdie reduksie formules geld vir enige hoek
. Vir gerief, werk ons gewoonlik met
asof dit 'n skerphoek is, m.a.w.
.
By die bepaling van die funksie waardes van
,
and
verander die funksies nooit.
By die bepaling van die funksie waardes van
and
verander die funksies na sy ko-funksies (ko-ko-reel).
Funksie waardes van
Hoeke in die derde en vierde kwadrante kan geskryf word as
met
'n skerphoek. Soortgelyke reëls as bogenoemde is van toepassing. Ons kry
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills