Eksponensiële vergelykings het in die algemeen die veranderlike in die mag. Die volgende is voorbeelde van eksponensiële vergelykings:
Jy behoort reeds vertroud te wees met eksponensiële notasie. Oplos van eksponensiële vergelykings is eenvoudig, solank ons onthou hoe om die eksponentwette toe te pas.
Ondersoek: oplos van eksponensiële vergelykings
Los die volgende vergelykings op deur die tabel te voltooi:
-3
-2
-1
0
1
2
3
-3
-2
-1
0
1
2
3
-3
-2
-1
0
1
2
3
Algebraïese oplossing
Gelykheid van Eksponensiële Funksies
As
'n positiewe getal is so dat
, (behalwe wanneer
) dan:
as en slegs as:
(As
, dan kan
en
verskil.)
Dit beteken dat indien ons al die terme met dieselfde grondtal kan skryf, kan ons die eksponensiële vergelykings oplos deur die eksponente gelyk te stel. Neem byvoorbeeld die vergelyking
. Dit kan geskryf word as:
Aangesien die grondtalle gelyk is (aan 3), weet ons dat die eksponente gelyk moet wees.
Daarom kan ons skryf:
Dit gee:
Metode: oplos van eksponensiële vergelykings
Probeer om al die terme met dieselfde grondtal te skryf.
Stel die eksponente van die grondtalle van die LK en RK gelyk.
Los die vergelyking wat in die vorige stap verkry is, op.
Bevestig die antwoorde.
Ondersoek : eksponensiële getalle
Skryf die volgende met dieselfde grondtal. Die grondtal is eerste in die lys. Byvoorbeeld in die lys 2, 4, 8, is die grondtal twee(2) en ons kan 4 skryf as
.
2,4,8,16,32,64,128,512,1024
3,9,27,81,243
5,25,125,625
13,169
,
,
,
Los op vir
:
Al die terme word geskryf met dieselfde grondtal:
Aangesien beide kante van die vergelyking dieselfde is, is die antwoord korrek.
is die oplossing van
.
Los op:
Aangesien beide kante dieselfde is, is die oplossing korrek.
is die oplossing van
.
Oplos van eksponensiële vergelykings
Los die volgende eksponensiële vergelykings op:
Los op
Los op vir
:
Die groei van alge in 'n poel kan gemodelleer word met die funksie
. Vind die waarde van
sodat
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills