<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Aktiwiteit 1:
Om loopbaan- en studiegeleenthede in terme van my eie aanleg en belangstelling te oorweeg
[LU 5.2]
Gee die onderstaande evalueringstabel aan ‘n maat wat saam met jou gewerk het, en laat hom/haar jou evalueer ten opsigte ten opsigte van die verskillende aspekte waarvan julle moes aandag gee.
Evaluering deur maat | 4 | 3 | 2 | 1 |
Hy/Sy verstaan die pligte van elk van die vyf beroepe. | ||||
Hy/Sy verstaan oor watter eienskappe die persoon wat hierdie beroepe wil beoefen moet beskik. | ||||
Hy/Sy verstaan watter ander vaardighede die persoon wat hierdie beroepe wil beoefen, moet hê. | ||||
Hy/Sy verstaan in watter vakrigting elk van die beroepe val. | ||||
Hy/Sy verstaan watter vakke op skool geneem sal moet word ter voorbereiding van opleiding in elk van die vyf beroepe. |

LU 5 |
Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak. |
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 loopbaan- en studieopsies en verbandhoudende vereistes kan identifiseer; en |
5.2 loopbaan- en studiegeleenthede wat met eie belangstellings en aanleg verband hou, kan ondersoek. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 8' conversation and receive update notifications?