<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. 1.1 2
1.2 6
2. 2.1 Ja
2.2 Ja
2.3 Nee
3. 4 2
4. 3
1. Trek die volgende figure af en knip hulle netjies uit:
1.
2.
1.1 Bepaal hoeveel keer die ontwerp binne sy buitelyne sal inpas:
Figuur 1: ____________________________________________________________
Figuur 2: ____________________________________________________________
2. Stel vas of die volgende figure rotasie-simmetrie het.
2.1
________________________________
2.2
_______________________________
2.3
_______________________________
3. Voltooi: ‘n Vierkant het ‘n orde van simmetrie van _____________________
‘n Reghoek het ‘n rotasie-simmetrie van orde __________________________
4. Het ‘n driehoek rotasie-simmetrie? _____________________________
Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die woordeskat en eienskappe van rotasies, refleksies en verplasings gebruik om die verwantskap tussen bepaalde twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe binne patrone (insluitend transformasies en simmetrie) te beskryf.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?