<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meetkunde, datahantering en waarskynlikheid

Waarskynlikheid

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.

1.1 Moontlik

1.2 Moontlik

1.3 Seker

1.4 Moontlik

1.5 Onmoontlik

1.6 Moontlik

1.7 Onmoontlik

1.8 Onmoontlik

1.9 Seker

1.10 Moontlik

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om die moontlikheid van gebeure in die daaglikse lewe te voorspel [lu 5.8]

1. Werk saam met ‘n maat. Besluit of die volgende seker, moontlik of onmoontlik is. Maak net ‘n regmerkie in die toepaslike kolom:

Seker Moontlik Onmoontlik
1.1 Dit gaan Woensdag reën.
1.2 As jy ‘n dobbelsteen gooi, sal dit op die 3 val.
1.3. Sondag kom voor Maandag.
1.4 Die netbalspan sal hul wedstryd wen.
1.5 Jy kan binne 15 minute van Durban na Kaapstad vlieg.
1.6 Ek sal volpunte in my volgende toets kry.
1.7 Daar sal volgende jaar geen skoolvakansie wees nie.
1.8 As ek weer verjaar, is ek 10 jaar oud.
1.9 Donderdag kom na Woensdag.
1.10 Ek gaan R1 000 wen.

HET JY GEWEET?

Jy was eintlik besig om die waarskynlikheid dat iets sou gebeur of nie sou gebeur nie, hierbo te skat. Ons kan syfers aan die skatting koppel.

- ‘n Waarskynlikheid van een beteken dat die gebeurtenis beslis sal plaasvind .

- ‘n Waarskynlikheid van nul beteken dat die gebeurtenis nooit sal plaasvind nie .

- Ons kan die waarskynlikheid dat iets sal gebeur, soos volg bepaal:

Die aantal kere wat die gebeurtenis kan plaasvind

Totale aantal moontlikhede

Die waarskynlikheid om ‘n rooi bal uit ‘n houer met 2 rooi en 3 blou balle te trek, is

Dus:

(daar is 2 rooi balle)

(daar is 5 balle altesaam)

Assessering

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak, en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die verskeidenheid van gebeurtenisse in die daaglikse lewe wat op waarneming gegrond is, vergelyk en hulle op ‘n skaal van ‘onmoontlik’ tot ‘definitief’ plaas.

Questions & Answers

what is the anterior
Tito Reply
Means front part of the body
Ibrahim
what is anatomy
Ruth Reply
To better understand how the different part of the body works. To understand the physiology of the various structures in the body. To differentiate the systems of the human body .
Roseann Reply
what is hypogelersomia
aliyu Reply
what are the parts of the female reproductive system?
Orji Reply
what is anatomy
Divinefavour Reply
what are the six types of synovial joints and their ligaments
Darlington Reply
draw the six types of synovial joint and their ligaments
Darlington
System of human beings
Katumi Reply
System in humans body
Katumi
Diagram of animals and plants cell
Favour Reply
at what age does development of bone end
Alal Reply
how many bones are in the human upper layers
Daniel Reply
how many bones do we have
Nbeke
bones that form the wrist
Priscilla Reply
yes because it is in the range of neutrophil count
Alexander Reply
because their basic work is to fight against harmful external bodies and they are always present when chematoxin are released in an area in body
Alexander
What is pathology
Samuel Reply
what is pathology
Nbeke
what's pathology
Nbeke
what is anatomy
ESTHER Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask