<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
AARDRYKSKUNDE
Graad 4
VOEDSELPRODUKSIE
Module 22
VEEBOERDERY
Aktiwiteit 1
Om ‘n kaart wat die verspreiding van groot- en kleinveeboerdery in Suid-Afrika aandui, te bestudeer en die vrae te beantwoord [LU 1.1]
Is daar provinsies in Suid-Afrika waarin daar nie met vee geboer word nie?
...........................................................................................................
Waar word daar veral met skape geboer? Bespreek in jul groepe moontlike redes hiervoor.
............................................................................................................

Watter tipe veeboerdery word hoofsaaklik in die Limpopo provinsie aangetref?
...........................................................................................................
Kan jy aan moontlike redes dink waarom daar weinig veeboerdery in Gauteng aangedui word?
.............................................................................................................
.............................................................................................................
Assessering
LEERUITKOMS 1: AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
1.1 inligting uit verskillende bronne identifiseer (kaarte) [vind bronne];
1.7 aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -terme gebruik om op verskillende maniere verslag te doen oor ondersoeke [dra die antwoord oor].
Memorandum
Die verspreiding van groot- en kleinveeboerdery in Suid-Afrika
Nee
Noord-Kaap en Vrystaat
Bees
Klein – industrieel; baie stede; min landelike gebied beskikbaar
Notification Switch
Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 4' conversation and receive update notifications?