<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Datum 2003 | Tjekno. | Aan wie betaal | Waarvoor | Bedrag |
Julie 2 | 001 | Levubu Bouers | Huur | R 1 400 |
Julie 6 | 002 | Wilger Voorsieners | Toerusting | R 6 000 |
Julie 8 | 003 | Munisipaliteit | Handelslisensie | R 150 |
Julie 12 | 004 | A Z Handelaars | Handelsware | R 7 800 |
Julie 15 | 005 | Levubu Motors | Afleweringsvoertuig | R23 300 |
Julie 18 | 006 | Telkom | Telefoon | R 125 |
Julie 20 | 007 | Noordelike Voorsieners | Handelsware | R 6 700 |
Julie 24 | 008 | Waldo Handelaars | Skryfbehoeftes | R 220 |
Julie 26 | 009 | A Jansen | Salaris | R 2 650 |
Julie 28 | 010 | Levubu Motors | Brandstof | R 78 |
Julie 30 | 011 | Munisipaliteit | Water en Elektrisiteit | R 56 |
Julie 31 | 012 | Kontant | Lone | R 1 330 |
Julie 17 R1 600 (kosprys R1 280)
Julie 24 R3 900 (kosprys R3 120)
Julie 31 R5 400 (kosprys R4 320)
(a) Indien die artikel teen R750 verkoop word en ’n winspersentasie van 25% word gehandhaaf, sal die kosprys soos volg bereken word.
vp = kp + wins
750 = kp + 25% × kp
kp + kp = 750
1,25kp = 750
kp = 600
(b) Teen ’n winspersentasie van 33⅓% met ’n verkoopprys van R400 sal die kosprys soos volg bereken word:
vp = kp + wins
kp + 33,3% kp = 400
1,333 kp = 400
kp = 300
OPDRAG 3:
1 Die eienaar, H. Lubbe, deponeer R80 000 as sy kapitaalbydrae in die lopende bankrekening
13 Kontantverkope van handelsware R 760
24 Kontantverkope van handelsware R 960
28 Kontantverkope van handelsware R1 240
ONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN MZONDI LOODGIETERS – SEPTEMBER 2003 KOJ 3.1.1
Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Lopende inkomste |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN MZONDI LOODGIETERS – SEPTEMBER 2003 KBJ 3.1.1
Dok. | Dag | Naam van begunstigde | Fol. | Bank | Materiaalkoste | Skryfbehoeftes | Toerusting | Lone |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN LEVUBU HANDELAARS - JULIE 2003 KOJ 3.1.2
Dok. | Dag | Besonderhede | Fol. | Ontleding | Bank | Verkope | Koste van verkope |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
KONTANTBETALINGSTEJOERNAAL VAN LEVUBU HANDELAARS - JULIE 2003 KBJ 3.1.2
Dok. | Dag | Naam vanbegunstigde | Fol. | Bank | Handels-voorraad | Skryfbe-hoeftes |
Diverse rekeninge | ||
Bedrag | Fol. | Besonderhede |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?