<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Wiskunde

Graad 9

Vierkante, perspektieftekening, transformasies

Module 23

Om begrip van vierhoeke en hul eienskappe toe te pas in probleme

AKTIWITEIT 1

Om begrip van vierhoeke en hul eienskappe toe te pas in probleme

[LU 3.7, 4.4]

  • Die sketse vir hierdie gedeelte is op ‘n aparte problemeblad. Verwys daarna vir die volgende vrae.
  • Werk soos volg in pare: Bestudeer elke probleem onafhanklik totdat jy dit opgelos het, of so ver gekom het as jy kan. Verduidelik dan jou oplossing stap-vir-stap aan jou maat, totdat hy dit goed genoeg begryp om dit te kan neerskryf. By die volgende probleem is dit jou maat se beurt om sy oplossing aan jou te verduidelik sodat jy dit kan neerskryf. Onthou dat julle redes of verduidelikings moet verskaf vir alle bewerings wat gemaak word.

1. Bereken die waardes van a, b, c , ens. vanuit die inligting by die vraag en in die skets, en beantwoord dan die vraag wat daarop volg.

1.1 In die skets is ‘n vierkant met een sy 3 cm. a = die aanligggende sy.

b = die hoeklyn. c = die oppervlakte van die vierkant.

Hoekom maak die hoeklyn ‘n 45 ° hoek met die sy?

1.2 Dit is ‘n ruit met lang hoeklyn = 8 cm en kort hoeklyn = 6 cm. a = sylengte.

b = oppervlakte van ruit.

Waarom mag jy die Stelling van Pythagoras hier gebruik?

1.3 Die skets is van ‘n reghoek met kort sy = 5 cm en ‘n hoeklyn = 13 cm.

a = die lang sy. b = oppervlakte van die reghoek.

Waarom is die ander hoeklyn ook 13 cm?

1.4 Die parallelogram het een binnehoek = 65°, hoogte = 3 cm en lang sy = 9 cm.

a = klein binnehoek. b = groot binnehoek. c = oppervlakte van parallelogram

Verduidelik waarom hierdie parallelogram dieselfde oppervlakte het as ‘n 3 cm by 9 cm reghoek.

2. Bereken die waarde van x vanuit die inligting in die sketse.

2.1 Die driehoek is gelykbenig met een van die gelyke sye 15 cm en oppervlakte = 45 cm 2 .

x = hoogte van driehoek.

2.2 Hierdie trapesium se langste sy is 23 cm en die sy wat ewewydig daaraan is, is 15 cm.

Die hoogte is = 8 cm. x = oppervlakte van trapesium.

Waarom is die twee gemerkte binnehoeke supplementêr?

2.3 Die vlieër se oppervlakte is 162 cm 2 en die kort hoeklyn is 12 cm. x = lang hoeklyn.

Waarom is die som van die vlieër se binnehoeke 360 ° ?

2.4 In hierdie skets is dieselfde vlieër van vraag 2.3 in drie driehoeke met gelyke oppervlaktes verdeel (ignoreer die stippellyn). x = boonste gedeelte van die lang hoeklyn.

3. Die volgende probleme bevat inligting waaruit jy ‘n vergelyking moet vorm. Gebruik die kenmerke van die figure. As jy dan die vergelyking oplos, gee dit jou die waarde van x .

3.1 Twee van die hoeke van die ruit is 3 x en x onderskeidelik.

Hoekom kan hierdie figuur nie ‘n vierkant wees nie?

3.2 In die parallelogram is die groottes van twee teenoorstaande binnehoeke x + 30° en 2 x – 10° onderskeidelik.

Verduidelik waarom die gemerkte hoek 110 ° is .

3.3 Die trapesium het twee hoeke van x – 20° en x + 40° onderskeidelik.

Waarom is dit nie ‘n parallelogram nie?

3.4 Die kort hoeklyn van die ruit is getrek; die hoeklyn maak een hoek van 50°, en een binnehoek van die ruit is gemerk met ‘n x .

Werkvel vir Leereenheid 1

Problemeblad vir Leereenheid 1

Questions & Answers

what is life
Opeyemi Reply
1. Discuss the processes involved during exchange of fluids between intra and extracellular space.
Mustapha Reply
what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is sexual reproductive system
James
what is biology
Opeyemi
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11055/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask