<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Jy het verlede jaar geleer hoe om ware peiling te doen. Onthou die stappe wat gevolg moet word:
Voorbeeld:
Antwoord:…………°
Voorbeeld:
Bereken die huidige magnetiese deklinasie
Stap 1:
Bereken die verskil in jare = 2003 – 2000
= 3 jaar
Stap 2:
Vermenigvuldig die jare met die jaarlikse verandering in minute = 3 jaar x 4'
= 12'
Stap 3:
Kyk of die hoek kleiner (ooswaarts) of groter (weswaarts) word.
Ooswaarts (kleiner) - | Weswaarts (groter) + |
Stap 4:
Tel die minute by (weswaarts) of trek dit af (ooswaarts).
In hierdie geval ooswaarts, dus
21°30' - 12'
= 21°18' Wes van Ware Noord
ONTHOU dat daar 60' in 1° is.
Voorbeeld:
21°30' - 34'
20°90' - 34'
= 20°56' Wes van Ware Noord.
Voorbeeld:
21°30' + 34'
21°64'
= 22°04' Wes van Ware Noord
Stap 5:
Onthou om altyd Wes van Ware Noord langs die nuwe afwyking te skryf, want Magnetiese Noord lê ALTYD WES van WARE NOORD.
Om die Magnetiese Peiling (Magnetiese Noord) tussen twee punte te meet, moet die grade van die WARE PEILING bygetel (+) word by die Magnetiese Deklinasie en die antwoord in grade neergeskryf word:
Voorbeeld:
WN + MD = MN
50° + 21°18' = 71°18'
AKTIWITEIT 1
Die Magnetise Deklinasie in 1990 was 18°18' Wes van Ware Noord. Die jaarlikse verandering is 2' weswaarts.
Ware Noord:
Huidige Magnetise Deklinasie:
Magnetiese Peiling:
Ware Peiling:
Huidige Magnetiese Deklinasie:
Magnetiese Peiling:
LU 1.4 | ||||
Voorbeeld
Formule : L (op skaal) x B (op skaal) |
Bereken die oppervlakte in m² | Bereken die oppervlakte in km² |
L (op skaal) x B (op skaal)= (4,4 x 500) x (3,6 x 500)= 2 200 x 1 800= 396 0000 m² | L (op skaal) x B (op skaal)= (4,4 x ,5) x (3,6 x ,5)= 2,2 x 1,8= 3,96 km² |
Stappe:
Let altyd op in watter eenheid die antwoord gegee moet word, gewoonlik m² of km².
AKTIWITEIT 2
LU 1.3 | ||||
Tyd = |
Afstand |
Spoed |
Afstand |
Tyd |
Die afstand wat afgelê word, sal bereken moet word vanaf die kaart en in werklike km gegee moet word. Spoed of tyd sal altyd gegee word.
Voorbeeld:
Stappe:
| ||||
|
Afstand |
Spoed |
8,5 km | |
60 km/h |
AKTIWITEIT 3
Hoe laat sal ‘n persoon by sy bestemming aankom as hy 7:00 die huis verlaat en teen 80 km/h ‘n afstand van 8 cm op ‘n 1 : 50 000 kaart aflê.
LU 1.3 | ||||
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en –prosesse te ondersoek. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.3 gevolgtrekkings oor inligting uit bronne soos foto’s, kaarte, atlasse, grafieke en statistiek ontleed en maak [werk met bronne];
|
AKTIWITEIT1:
1. Ware Noord / Peiling :
Magnetiese Deklinasie : 1990 – 2003 = 13 jaar
13 × 2’ = 26’ weswaarts
18 0 41’ + 26’ (weswaarts)
= 18 0 67’
= 19 0 07 Wes van ware noord
Magnetiese Peiling : WN + MD = MN
…… + 19 0 07 = ………………………..
Magnetiese Deklinasie : 1993 – 2003 = 10 jaar
10 × 3’ = 30’ ooswaarts (-)
20 0 15’ – 30’
19 0 75 – 30
= 19 0 45’ Wes van ware noord
Magnetiese Peil : WN + MO = MN
...................... + 19 0 45 =..................................
AKTIWITEIT 2:
(5,6 × 0,5) × (3,4 × 0,5)
2,8 × 1,7
= 4,76 km 2
(1,1 × 500) × (0,6 × 500)
550 × 300
165 000 m 2
AKTIWITEIT3:
1. Werklike afstand = 8 × 0,5 = 4 km
Tyd =
=
= 0,05 × 60
= 3 minute
7:00 + 3 minute
= 7:03
Notification Switch
Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 9' conversation and receive update notifications?