<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Hier volg ‘n aangepaste 12-weke fietsryoefenprogram wat deur die Burger (11 September 2002) aanbeveel word.
Die oefenprogram is opgedeel in vier makro-siklusse. Hierdie makro-siklusse word dan gevolg deur ‘n noodsaaklike rustydperk, wat die liggaam kans gee om te herbou en te herstel om voor te berei vir die volgende vlak.
Makro-siklus (bestaan uit drie weke gevolg deur vier dae van volle rus)
NB: Doen ALTYD opwarming vir 10 tot 15 minute en koel af voor en na ‘n oefensessie.
Woensdag | Donderdag | Vrydag | Saterdag | Sondag | Maandag | Dinsdag |
Halfuur teen ‘n medium pas | Halfuur teen ‘n ligte of matige pas | Rusdag | Een uur:Kombina-sie van draf, ligte en vinnige fietsry- sessies | 2 maal 15medium spoed-sessies | Rusdag | Halfuur teen ‘n medium pas |
of | of | asook | of | |||
3 maal10 min. spoed-sessies | 2 maal15 min.medium spoed-sessies | Besten-dige ligte pasfiets-sessies | 3 maal10 min. spoed-sessies |
LU 4 |
LIGGAAMLIKE ONTWIKKELING EN BEWEGINGDie leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 deelneem aan ’n buitelugavontuurprogram deur oriëntering in verskillende omgewings; |
4.2 ’n reeks liggaamlike aktiwiteite uitvoer, insluitend draai-, lig- en balanseerbewegings; |
4.3 deelneem aan en verslag doen oor ’n fiksheidsprogram; |
4.4 ’n speletjie speel en ontwerp wat die begrip van inval insluit; |
4.5 regverdige spel ondersoek in ’n verskeidenheid atletiek- en sportaktiwiteite. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 7' conversation and receive update notifications?