<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meetkunde, datahantering en waarskynlikheid

Datahantering

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.

1.1 4

1.2 e.TV

1.3 Egoli

1.4 2 / 3

1.5 Hooked on Golf

1.6 14:00 en 17:00

1.7 SAUK 3 en e.TV

1.8 Watter een van hierdie TV-kanale is JOU gunstelingkanaal? Hoekom?

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om data krities te lees en te interpreteer [lu 5.7.1]

1. Jy het so pas jou eie grafiek geteken, maar kom ons kyk nou of jy data wat op ‘n ander manier voorgestel is, kan interpreteer. Kyk goed na die volgende en beantwoord dan die vrae wat volg:

(Uit: Die Burger , Vrydag, 29 Augustus 2003)

1.1 Hoeveel verskillende TV-kanale se programme word hier aangedui?

_____________________________________________________________________

1.2 Op watter kanaal kan jy na die fliek “Two Women” kyk?

_____________________________________________________________________

1.3 Na watter program kan jy op beide M-Net en kykNet kyk?

_____________________________________________________________________

1.4 Hoeveel programme word op SABC 3 herhaal?

_____________________________________________________________________

1.5 Na watter sportprogram kan jy op kykNet kyk?

_____________________________________________________________________

1.6 Hoe laat is daar ‘n program vir kinders op M-Net?

_____________________________________________________________________

1.7 Watter kanaal begin die vroegste met hul uitsendings?

_____________________________________________________________________

1.8 Watter een van hierdie TV-kanale is JOU gunstelingkanaal?

_____________________________________________________________________

Hoekom?

_____________________________________________________________________

Assessering

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak, en om toevallige variasies te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.7: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat op verskillende wyses voorgestel word (insluitend eie voorstellings, mediavoorstellings – woorde, grafieke, sirkeldiagramme), krities lees en interpreteer om sodoende gevolgtrekkings en voorspellings te maak wat sensitief is teenoor die rol van:

5.7.1: konteks (bv. landelik of stedelik, nasionaal of provinsiaal).

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask