<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 9 × 12 = 108
1.2 7 × 8 = 56
1.3 6 × 8 = 48
1.4 13 × 5 = 65
1.5 (4 × 6) + 18 = 42
1.6 (4 × 8 ) + 8 = 40
1.7 144 ÷ 12 ÷ 6 = 2
1.8 2 004 – 13 = 1991
1.9 54 ÷ 6 = 9
1.10 63 ÷ 7 = 9
1.11 132 ÷ 12 = 11
1.12 4 × 4 × 4 = 64
1.13 72 ÷ 9 = 8
1.14 ( 81 ÷ 9) × 4 = 36
1.15 15 × 7 × 6 × 0 = 0
1. Ons het lank laas gekyk hoe goed jou hoofrekenvaardighede is. Kyk of jy die volgende hoofrekentoets binne twee minute kan voltooi:
1.1 9 × 12 =
1.2 7 × 8 =
1.3 6 × = 48
1.4 × 5 = 65
1.5 (4 × 6) + 18 =
1.6 (4 × ) + 8 = 40
1.7 ÷ 12 ÷ 6 = 2
1.8 2 004 – 13 =
1.9 54 ÷ = 9
1.10 ÷ 7 = 9
1.11 132 ÷ 12 =
1.12 4 × 4 × 4 =
1.13 72 ÷ = 8
1.14 ( ÷ 9) × 4 = 36
1.15 15 × 7 × 6 × = 0
Voltooi: Ek het ____________________________________________ reg!
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?