<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. 4
2.
2.1 19
2.2 8
1. Kyk goed na die skets van hierdie kubus.
As jy van voor af na die kubus kyk, hoeveel vierkante kan jy nie sien nie?
____________________________________________________________________
2. Kyk na hierdie kubus van die kant af.
2.1 Hoeveel kubusse sien jy?
____________________________________________________________________
2.2 Hoeveel kubusse kan jy nie sien nie?
____________________________________________________________________
3. Teken nou enigeen van hierdie kubusse van bo af.
UITDAGING!
Vra jou opvoeder vir die nodige foliopapier.
Trek jou skoolskoen uit en:
4 Teken dit van bo af.
4 Teken dit van die kant af.
4 Teken dit van onder af.
Tyd vir selfassessering
Lees die kriteria. Hoe voel jy oor die werk wat ons so pas afgehandel het?
1 | 2 | 3 | 4 | |
Ek kon die dobbelsteen vou. | _____ | _____ | _____ | _____ |
Ek kan die volgende begrippe verduidelik: | ||||
* rand | _____ | _____ | _____ | _____ |
* hoekpunt | _____ | _____ | _____ | _____ |
* vlak | _____ | _____ | _____ | _____ |
Ek kon die volgende figure in aktiwiteit 11 bou: | ||||
* kubus | _____ | _____ | _____ | _____ |
* driehoekige prisma | _____ | _____ | _____ | _____ |
* piramide | _____ | _____ | _____ | _____ |
Ek kan verduidelik wat die verskil tussen ‘n 2- en 3-dimensionele figuur is. | _____ | _____ | _____ | _____ |
HET JY GEWEET?
Wanneer ons ‘n kaart of aanwysings wil lees, kan ons van koördinate gebruik maak!
Dit is belangrik om te onthou dat ons altyd eers die horisontale as sal lees.
In die voorbeeld is punt A se aflesing die paar (1,2).
As jy die paar (3,1) lees, sal jy by B uitkom.
Soms is die rigting ook by, en dan lyk dit so: (1O, 2N) of (3O, 1N).
Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.7: Dit is duidelik wanneer die leerder sketse van eenvoudige drie-dimensionele voorwerpe vanuit verskillende posisies (perspektiewe) teken en interpreteer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?