<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
2. Deur weer na Bron A te verwys, stem jy saam dat die Vigsepidemie 'n uitwerking op voedselproduksie kan hê? Verduidelik in jou eie woorde hoekom die Vigsepidemie 'n uitwerking op voedselproduksie sal hê.
3. Gebruik die meegaande kaart van Afrika en die inligting in Bron A asook ander inligting wat jy bekom het, en dui op die kaart aan watter lande in Suidelike Afrika hongersnood ervaar.
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Geskiedkundige OndersoekDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ‘n onderwerp ondersoek deur kernvrae te stel en ‘n verskeidenheid relevante bronne te identifiseer om die onderwerp te ondersoek [vind bronne]; |
1.2 belangrike en sinvolle vrae stel om bronne te evalueer (bv. om partydigheid en stereotipes, weglatings en gapings te identifiseer) [werk met bronne]; |
1.3 die inligting in die bronne ontleed [werk met bronne]; |
1.4 ‘n onafhanklike redenasie as antwoord op ‘n gestelde vraag aanbied en motiveer gevolgtrekkings (met bewyse) [beantwoord die vraag]; |
1.5 kennis en begrip oordra deur eie interpretasie en argumente gegrond op geskiedkundige bronne aan te bied [kommunikeer die antwoord]. |
LU 2 |
Geskiedkundige Kennis en BegripDie leerder is in staat om historiese kennis en begrip te toon. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 gebeurtenisse, mense en veranderinge in bestudeerde geskiedkundige tydperke binne ‘n chronologiese raamwerk plaas [kronologie]; |
2.2 kategorieë oorsake en gevolge identifiseer (bv. onmiddellike en langtermyn-, regstreekse en onregstreekse oorsake en gevolge) [oorsaak en gevolg]; |
2.3 die redes vir en gevolge van gebeurtenisse in die geskiedenis verduidelik en ontleed [oorsaak en gevolg]; |
2.4 verstaan dat verandering en ontwikkeling nie altyd vooruitgang beteken nie [verandering en kontinuïteit]. |
LU 3 |
Geskiedkundige InterpretasieDie leerder is in staat om aspekte van die geskiedenis te interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 die omstrede aard van inhoud, en dat historici geskiedenis opstel wanneer hulle oor gebeurtenisse in die verlede skryf verstaan ]bronne interpretasie]; |
3.2 ‘n interpretasie gegrond op bronne opstel en gee redes vir eie interpretasie [bronne interpretasie]; |
3.3 vraagstukke wat die manier waarop geskiedenis geskryf is, beïnvloed ontleed [invloede op interpretasie]; |
3.4 die maniere waarop simbole gebruik word verduidelik om gebeurtenisse en mense uit die verlede te onthou, en hoe mondelinge geskiedenis tot ons begrip van die simbole kan bydra [voorstelling van die verlede]. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 9' conversation and receive update notifications?