<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Kyk mooi na die prentjies in die raampie en voltooi dan die tabel.
Knip 3 prentjies uit die advertensieblaadjies van verskillende produkte. Bespreek in julle groepe watter materiale moontlik gebruik is om die voorwerpe te maak.
Sit nou al die prentjies bymekaar en groepeer hulle volgens die materie waarvan hulle gemaak is.
LEERUITKOMS 1: WETENSKAPLIKE ONDERSOEK
Die l eerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
1.1 ondersoeke beplan, bv.:
1.1.1 stel aktiwiteite voor om met die materiaal te probeer doen.
Leerders kan die prentjies in die blok, hul eie, of ‘n kombinasie van ander materie gebruik.
Opdrag:
Advertensieblaadjies:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?