<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Die vorms moet verkieslik op manilla gedupliseer word, maar indien dit nie beskikbaar is nie, gebruik gewone papier.

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: berekeninge [lu 1.6, lu 1.8, lu 4.6, lu 5.5]

  • Hier is die plakkaat wat Bonnie gemaak het om die mense na hulle stalletjies te lok.

  • Bereken die kostes:

Marie koop: 3 pannekoeke, 1 worsbroodjie en 2 koeldranke.

Sy betaal _____________________________________________________________

Terrence koop: 2 hamburgers, 2 spookasems en 2 vrugtesappe.

Hy betaal ____________________________________________________________

Mamma koop: 4 worsbroodjies, 4 poedings en 4 draairoomyse.

Sy betaal _____________________________________________________________

Die tweeling koop: 4 pannekoeke, 2 vrugtesappe en 2 spookasems.

Hulle betaal __________________________________________________________

Daar is beplan om 300 hamburgers te maak. Dit gaan teen R5 elk verkoop word. Met 1 kg maalveis kan hulle 10 frikkadelle vir die hamburgers maak. Die maalvleis word in 5 kg - pakke aangekoop.

  • Voltooi die tabel:
pakke vleis 1 2 3 4
kg 5 10
frikkadelle 50 100
R____ altesaam 250 500
  • Hoeveel 5 kg-pakke maalvleis moet hulle aankoop? ________pakke
  • As 1 kg vleis 10 frikkadelle maak, hoeveel gram gebruik hulle vir elke frikkadel? ________________________________________________

Die wors vir die worsbroodjies het hulle in 3 kg-pakke gekoop. Elke

3 kg-pak is genoeg vir 25 worsbroodjies. Hulle het 8 sulke pakke gekoop. Die worsbroodjies gaan teen R3 elk verkoop word.

  • Voltooi die tabel:
pakke wors 1 2 3 4 5 6 7 8
kg 3 6 9
worsbroodjies 25 50
R____ altesaam 75 150
  • Hoeveel worsbroodjies gaan hulle maak? _________________worsbroodjies.
  • Watter bedrag kan die hamburgers en die worsbroodjies saam inbring?

_____________________________________________________________________

  • Wat is die verskil tussen die hamburgers en die worsbroodjies se totale bedrae? ________________________________________________________

Tommie het besluit hy gaan vir Pappa help met die ponieritte. Hier is die baan wat hulle op die rugbyveld uitgemeet het.

  • Wat is die omtrek van die baan?

Die ponie sal 2 keer per rit om die baan gaan. Dit neem die ponie 5 minute om die 2 rondtes te voltooi en 'n bietjie te rus.

  • Watter afstand sal die ponie per rit aflê?
  • Hoeveel ritte kan die ponie in 1 uur voltooi?
  • Hulle gaan R5 per rit betaal. Hoeveel geld gaan hulle maak as 50 kinders op die ponie ry?
  • Wie kan bereken watter afstand die ponie dan altesaam afgelê het?
  • Hier is Tommie se plakkaat.

Bereken wat die pret vir sommige kinders gekos het.

  • Bonnie het 2 keer op die ponie gery en 1 keer op die springkasteel gespring.

Sy het ___________________________________________________ betaal.

  • Tommie het 3 keer met die windbuks geskiet en 1 keer op die ponie gery.

Hy het ___________________________________________________ betaal.

  • Terrie het 2 keer die balle gegooi en 1 kussinggeveg gehad.

Sy het ___________________________________________________ betaal.

  • Shane het alles 1 keer gedoen.

Hy het ___________________________________________________ betaal.

  • Robert het alles 2 keer gedoen.

Hy het ___________________________________________________ betaal.

  • Wat sal dit kos as jy alles 5 keer wil doen?

_____________________________________________________________________

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels, insluitend herleiding tussen rand en sent;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme op te los;

Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.

Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoek (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span) en meet;

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal;

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder data wat in eenvoudige tabelle en lyste voorgestel word lees en interpreteer.

Questions & Answers

what is defense mechanism
Chinaza Reply
what is defense mechanisms
Chinaza
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Tanya Reply
what does preconceived mean
sammie Reply
physiological Psychology
Nwosu Reply
How can I develope my cognitive domain
Amanyire Reply
why is communication effective
Dakolo Reply
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
Wekolamo Reply
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Manix Reply
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
JESSY Reply
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
Simon Reply
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
namakula Reply
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
Amesalu Reply
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
Zyryn Reply
good👍
Jonathan
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
Kelu Reply
interpersonal relationships
Abdulfatai Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 3. OpenStax CNX. Oct 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11129/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 3' conversation and receive update notifications?

Ask