<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Ve___________ ; ke ____________
Af__________ ; vr ______________
So_______ ; k________ of s __________
Onthou julle nog die voornaamwoorde? Ons gebruik hulle mos in die plek van mense se name. Dit is die persoonlike voornaamwoorde. Hulle kan ook aandui aan wie iets behoort. Dit is die besitlike voornaamwoorde.
Ek eet die kos. | Dis my kos. | Die kos is myne . |
Jy eet die kos. | Dis jou kos. | Die kos is joune . |
Hy eet die kos. | Dis sy kos. | Die kos is syne . |
Sy eet die kos. | Dis haar kos. | Die kos is hare . |
Ons eet die kos. | Dis ons kos. | Dis kos is ons s’n . |
Julle eet die kos. | Dis julle kos. | Die kos is julle s’n . |
Hulle eet die kos. | Dis hulle kos. | Die kos is hulle s’n . |
Gebruik voornaamwoorde in die plek van die vetgedrukte woorde:
LU 6.2.4 |
Luister na die advertensie vir Jungle Oats wat julle opvoeder gaan voorlees. Beantwoord dan die vrae wat die opvoeder gaan stel. Die opvoeder sal eers die vrae voorlees sodat julle sal weet waarna om te luister. Nadat hy of sy die leesstuk voorgelees het, sal hy/sy die vrae weer herhaal sodat julle dit kan beantwoord. Skryf SLEGS DIE ANTWOORDE .
Selfassessering onder leiding van die opvoeder.
LU 1.1.1 |
Verdeel in groepe van twee. Elkeen van julle gaan die volgende vrae aan jou maat stel. Na aanleiding van die antwoorde gaan jy meer aan die klas kom vertel van jou maat se eetgewoontes.
Voltooi nou die vraelys deur die vrae te vra en dan die antwoorde aan te teken.
Hou jy van:
Vertel nou jou maat se eetgewoontes aan die klas, bv.
Laledi eet gewoonlik roosterbrood en drink tee vir ontbyt. Sy eet gewoonlik
ontbyt om sewe-uur. Sy bring gewoonlik kos skool toe. Sy sit ‘n kaastoebroodjie,
‘n appel of ‘n piesang, ‘n koekie en ‘n bottel met water in haar kosblik. Soms koop
sy vir haar ‘n pakkie aartappelskyfies by die snoepwinkel. Laledi hou baie van
____________ en___________, maar nie van __________ nie.
LU 1.1.2 |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 7' conversation and receive update notifications?