<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Aktiwiteit 1:
Om ’n sport of speletjie te verduidelik deur middel van sketse en byskrifte
[LU 4.4]
Teken enige van die volgende:
a) Dui die posisies van die spelers aan waar toepaslik.
b) Skryf belangrike besonderhede oor die sport of speletjie neer sodat almal dit verstaan.
c) Nadat jy dit voltooi het, skryf die vaardighede en karaktereienskappe wat vereis word vir hierdie sportsoort neer. (Na die skets)
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Gesondheids-bevordering Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor persoonlike, gemeenskaps- en omgewingsgesondheid te neem. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
1.3 kan beskryf wat ’n gesonde leefstyl in sy eie situasie behels, onder andere as ’n manier om siektes te voorkom. |
LU 4 |
Fisiese Ontwikkeling en Beweging Die leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder. |
Dit word bewys as die leerder: |
4.1 ’n avontuurlike, buitemuurse ontspanningsaktiwiteit kan beplan en daaraan kan deelneem; |
4.4 teikenspele ontwerp en speel; |
4.5 geslagsgelykheidsaangeleenthede in ’n verskeidenheid atletiek- en sportaktiwiteiteondersoek en daaroor verslag kan doen. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 8' conversation and receive update notifications?