<< Chapter < Page Chapter >> Page >
  • Mev. Haussman : “Ek het mnr. Von Bodenstein gister laas gesien.”
  • Mev. Haussman dat sy mnr. Von Bodenstein gister laas gesien het.
  • Wanneer ‘n insident egter in die verlede gebeur het, is daar ‘n paar aspekte waarop ons moet let. Kom ons veronderstel mev. Haussman is verlede week aangeval. Nou sal bogenoemde sinne so daar uitsien:
  • Mev. Haussman het gesê : “Ek het mnr. Von Bodenstein gister laas gesien.”
  • Mev. Haussman het gesê dat sy mnr. Von Bodenstein die vorige dag laas gesien het.
  • Wanneer iets dus in die verlede gebeur het en dit word oorvertel , moet daar op die volgende gelet word:

gister verander na die vorige dag

môre verander na die volgende dag

hierdie verander na daardie

  1. Skryf die volgende sinne in die indirekte rede oor:
  1. Sersant Jordaan het gevra: “Waar was u gister, mev. Haussman?”
  2. Sersant Jordaan het gesê: “U sal môre in die hof moet verskyn, mev. Haussman.”
  3. Mev. Haussman het gevra: “Hoekom moet ek hierdie skande verduur?”
  1. Skryf die volgende sinne in die direkte rede oor:
  2. Mev. Haussman sê dat sy aan ‘n stralerjakkerlewe gewoond is.
  3. Mnr. John Schwartz het gesê dat hy die vorige dag ‘n verdagte persoon opgemerk het.
  4. Sersant Jordaan het aan mev. Haussman gevra of sy beoog het om die volgende dag na Switserland te vertrek.
  5. Mev. Haussman het gesê dat hulle hulle nie aan skinderstories steur nie.
LU/AS 6.2.8
  1. In ‘n veeltalige land moet ons inligting van een taal na ‘n ander kan omskakel. Vertaal die volgende gedeelte oor dwelmondersoeke by skole in keurige Afrikaans. Gebruik ‘n goeie woordeboek. Moenie in die slagyster trap en woord vir woord vertaal nie. Laat jou onderwyser/es jou met ‘n paragraaf of twee help. Julle kan ook ‘n paragraaf of twee in groepe aanpak.

DRUG TESTING AT SCHOOLS WELCOMED

Cathy Retief-Nel

The new national drug testing policy, currently in the pipeline, has been welcomed by schools and parents in the Helderberg.

The National Department of Education’s Education 2000 Plus report showed that drugs, especially dagga and Mandrax and to a lesser extent cocaine, were easily accessible to learners.

The report showed that 55 percent of learners knew someone who was using dagga or drug substitutes such as glue.

Learners said drugs were available to them in their own homes, or alternatively, there was always somewhere nearby where you could buy drugs. Hawkers selling food at the gates to schools also sold drugs.

In the Western Cape, the problem that can be described as a crisis, has prompted principals of many schools, among them the most prestigious private schools, to conduct random drug-screening.

Education Minister Kader Asmal placed a moratorium on drug testing at schools, saying, “…the process constitutes a violation of children’s rights”.

Sarah Fisher, head of the Cape Town drug and alcohol education programme (Bridges, based in Somerset West) said studies showed primary learners were drinking heavily and experimenting with dagga, slimming pills and, in some instances, cocaine.

The WCED has developed an education model for dealing with learners at risk. John Smith, headmaster of Princetown High said: “Should a learner’s behaviour, appearance, schoolwork or general attitude change notably, teachers will write their comments in a book and when we feel there is cause for concern, we will act.”

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10995/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask