<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. 100
2. 10 000
3. 4
4. 8
5. 27
6. 125
7. 9
8. 4
9. 2
10. 20
11. 9
12. 3
13. 7
14. 100 + 100 000 = 100 100
15. 22
Teen hierdie tyd is jy seker al redelik flink en skerp met syfers, of hoe? Kom ons kyk hoe vaar jy in die volgende hoofrekentoets! Probeer om dit binne drie minute te voltooi.
1. 102 = ______________________
2. 104 = ______________________
3. 22 = ______________________
4. 23 = ______________________
5. 33 = ______________________
6. 53 = ______________________
7. ______________________2 = 81
8. ______________________.3 = 64
9. 3 × 5 × ______________________ = 30
10. 0,3 × 5 × ______________________ = 30
11. 3 × ______________________ = 27
12. 3______________________ = 27
13. 102 × 105 = 10______________________
14. 102 + 105 = ______________________
15. 29 × 22 = (30 × 22) – __________________
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?