<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Zero is so opgewonde oor ons mooi groen land. Hy wil baie graag van ons plante saam met hom na sy planeet neem. Dink jy die plante sal daar kan groei?
Bespreek in groepe:
In julle groepe kan julle nou ‘n eksperiment beplan:
Onthou:
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 3 |
PERSOONLIKE ONTWIKKELINGDie leerder kan verworwe lewensvaardighede gebruik om persoonlike potensiaal te bereik en uit te leef om doeltreffend te reageer op uitdagings in die lewe. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.5 groepwerkvaardighede identifiseer en konsekwent toepas. |
NATUURWETENSKAPPELU 1 |
WETENSKAPLIKE ONDERSOEKEDie leerder kan met vertroue reageer oor natuurverskynsels en kan verhoudinge ondersoek en probleme oplos in die wetenskaplike tegnologiese en omgewingskontekste. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 beplan: ‘n ondersoek onafhanklik kan beplan;1.2 doen: onafhanklik of as deel van ‘n groep aan ‘n beplande aktiwiteit deelneem;1.3 evalueer: nadink oor wat gedoen is en sê wat uitgevind is. |
Groepwerk: Bespreking – die leerders bespreek of hulle dink dit is moontlik dat die plante op die planeet Mars kan leef. Doen eksperiment.
In ‘n LO-les kan die kinders vir Zero wys hoe hulle dans. Hulle kan hulle eie musiek bring en hul danspassies demonstreer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 2' conversation and receive update notifications?