<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Ons ontwerpvoorstel:
WAT? ..........................................................................................................
Vir WIE? ......................................................................................................
Vir WANNEER? ..........................................................................................
Vir WAAR? .................................................................................................
Verduidelik dit aan jou maat.
Bestudeer Speelgoedwêreld se voorstel (vorige blad) van die boot. Verduidelik nou deur ‘n skets watter hoofstappe jy gaan volg om dit te maak. Daarna kan julle dit bou!
Jy kan ook jou eie blad gebruik. (Probeer om met hulp van jul onderwyser ook tweedimensionele sketse te gebruik!)
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.4 met bystand ’n kort en duidelike stelling (ontwerpopdrag) skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk vir ‘n gegewe doel;
1.7 ’n kort beskrywing gee van ‘n plan om iets te maak en die hoofstappe noem;
1.9 netjies en veilig werk.
1.11 eenvoudige tweedimensionele sketse maak en kleur gebruik, indien gepas, om dit doeltreffender te maak.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 4' conversation and receive update notifications?