<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU/AS 1.2/1.7 – 1.9 | ||||
LU/AS 1.10/1.12 – 1.13 |
Probleem:
Die leerders in gr.4 by Laerskool sukkel baie in die aanleer van tafels in Wiskunde.
Ontwerpvoorstel:
Ontwerp en maak ‘n oplossing vir hierdie probleem.
A. Skryf ‘n paar redes neer waarom ‘n oplossing vir hierdie probleem ‘n positiewe uitwerking op gr. 4-leerders se lewe sal hê.
Moontlike oplossings vir die probleem.
Ander:
Ontwerpspesifikasies en beperkings
Mense(ouderdom / mark):
Doel:
Voorkoms Kleur:
Vorm:
Werking:
Impak op die omgewing - waar gemaak
- waar gebruik
Veiligheidsaspekte tydens vervaardiging:
Tydens gebruik
Ontwerpvoorstel
Ek gaan ‘n (wat) ontwerp en maak vir
(wie) sodat hulle (doel) beter
sal ken en toepas in die (waar).
Koste van materiaal gebruik vir die elektriese stroombaan
Isoleerbord
Gloeilamp
Gloeilamphouer
Battery (9V)
Batterykonnektor
Skroefies
Resistor
Gonser
Konnektors
Isoleerdraad
Wasters
Spleetspelde
Koste van materiaal gebruik vir die houer
Karton
Isoleerdraad
Spleetspelde
Koste van vervaardiging
Verkoopprys
Wins
Tydstoewysing vir ontwerp en vervaardiging van speletjie
Datum | |||||||||||
Probleem en marknavorsing | |||||||||||
ONDERSOEK: | |||||||||||
Beperkings, spesifikasies en ontwerpvoorstel | |||||||||||
ONTWERP: Aanvanklike idees | |||||||||||
Ontwerp | |||||||||||
VERVAARDIGING: . Keuse van materiaal en gereedskap | |||||||||||
Maak van komponent | |||||||||||
Beskrywing van proses | |||||||||||
EVALUERING: Skets van produk | |||||||||||
Evaluering van produk | |||||||||||
Samestelling van projekportefeulje |
Ondersoek ten minste drie bestaande elektroniese speletjies en voltooi die kolomme ten opsigte van ten minste vyf van die kernaspekte van ontwerp.
Speletjie1 | Speletjie2 | Speletjie3 | ||
No. | Naam van speletjie | |||
1 | Vryhandskets van voorkoms VormKleur | |||
2 | Grootte | |||
3 | Beheer | |||
4 | Koste, en is dit toeganklik vir alle groepe in die gemeenskap? | |||
5 | Duursaamheid | |||
6 | Hoeveelheid speletjies | |||
7 | Doel | |||
8 | Materiaal gebruik en voordelig of nadelig vir omgewing |
9 | Vir watter ouderdomsgroep? Is dit voordelig of nadelig vir hulle? | |||
10 | Kragbron |
Wiskundige speletjie
Elektroniese vasvrae
Benodigdhede (materiaal en gereedskap) :
Teken die agteraansig op die agterkant van jou gekose ontwerp. Dui aan hoe die geleidingsdrade ‘n vraag met sy korrekte antwoord verbind.
Watter idee is jou beste oplossing? Idee:
Skryf geldige redes neer vir jou keuse.
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Tegnologiese Prosesse en VaardighedeDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
ondersoek : |
1.2 bestaande produkte ondersoek wat toepaslik is vir ‘n probleem, situasie of behoefte gebaseer op die volgende kernaspekte van ontwerp. |
ontwerp : |
1.5 ‘n kort en duidelike stelling of ontwerpopdrag skryf of kommunikeer vir die ontwikkeling van ‘n produk of stelsel met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid; |
1.7 minstens twee alternatiewe oplossings genereer en die idees annoteer; |
1.8 moontlike oplossings kies, sinvolle redes vir keuse gee en ‘n gekose idee deur middel van grafika of modelleringstegnieke ontwikkel; |
maak : |
1.9 ‘n plan ontwikkel vir die maak van ‘n produk, met besonderhede oor al die volgende:
|
1.10 gepaste gereedskap en materiaal kies en gebruik om produkte deur middel van gepaste tegnieke te maak deur verskillende soorte materiaal akkuraat te meet, uit te merk, te knip/sny of te skei, te vorm of te vervorm, te heg, te las of saam te voeg, en af te rond; |
1.12 die produk of stelsel evalueer gebaseer op kriteria wat direk met die ontwerpopdrag en sommige van die spesifikasies en beperkings verband hou, en verbeteringe of wysigings voorstel; |
1.13 die doeltreffendheid van die plan van aksie wat gevolg is evalueer en voorstel hoe toekomstige planne verbeter kan word. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 7' conversation and receive update notifications?