<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Meting en tyd

Inhoud

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. 360

2. 0,36

3. 3

4. 0,036

5. 5,88

6. 6

7. 6,6

8. 20

9. =

10. =

11. =

12. =

13. =

14. =

15.>

1 ℓ = 4 koppies

1 teelepel = 5 mℓ

1 koppie = 50 teelepels

1 medisynemaat = 5/10 mℓ

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om hoofrekene te kan doen [lu 1.9]

Hier is nog ‘n geleentheid vir jou om jou hoofrekenvaardighede te verbeter. Voltooi die volgende so vinnig en akkuraat moontlik.

1 3,6 × 100 = ______________________

2 3,6 ÷ 10 = _______________________

3 0,030 × 100 = ____________________

4 0,36 ÷ 10 = ______________________

5 3,42 + 2,46 = ____________________

6 3,75 + 2,25 = ____________________

7 10 - ______________________ = 3,4

8 10 ÷ 0,5 = ______________________

Vul in: =;>;<

9 3,4 km ________ 111 ________ 3 040 m

10 m ________ 111 ________ 63 cm

11 0,46 kg ________ 111 ________ 460 g

12 0,003 ℓ ________ 111 ________ 3 mℓ

13 km ________ 111 ________ 320 m

14 0,75 m ________ 111 ________ m

15 2 ℓ ________ 111 ________ 2,5 ℓ

Kan jy dalk help?!

  • Hoeveel koppies maak 1 ℓ?______________________________________
  • Hoeveel mℓ in een teelepel? _________________________________
  • Hoeveel teelepels maak een koppie?_______________________________
  • Hoeveel mℓ in een medisynemaat?_________________________________

Assesserig

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask