<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
A. 0,05 kg (50 g)
B. 0,35 kg (350 g)
C. 0,55 kg (550 g)
D. 0,9 kg (900 g)
E. 0,2 kg (200 g)
F. 0,7 kg (700 g)
G. 1,4 kg
H. 1,9 kg
1. Teen hierdie tyd behoort jy skale al goed te kan lees en interpreteer. Lees die massa soos aangedui op die volgende massameters en skryf dit dan netjies neer.
A. _________________________________
B. _________________________________
C. _________________________________
D. _________________________________
E. _________________________________
F. _________________________________
G. _________________________________
H. _________________________________
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste meetinstrumente gebruik (met ‘n begrip vir die beperkings daarvan) tot op geskikte vlakke van noukeurigheid, insluitend:
4.6.1: badkamerskale, kombuisskale en balanse om massa te meet.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?