<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Het jy al ooit daaraan gedink dat ons ontsettend baie dinge op ‘n dag optel en ronddra? Jy weet as iets lig of swaar is, maar het jy ooit gewonder wat die massa is van elke ding wat jy hanteer? Kom ons kyk net na enkele voorbeelde. Voltooi die volgende tabel. Skat eers en bepaal daarna die presiese massa. Gebruik gerus ‘n kombuisskaal.
Item | Massa in gram | |
Geskat | Gemeet | |
1.1 blikkie koeldrank | _____________________ | _____________________ |
1.2 haarborsel | _____________________ | _____________________ |
1.3 potloodsakkie | _____________________ | _____________________ |
1.4 Wiskunde boek | _____________________ | _____________________ |
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste meetinstrumente gebruik (met ‘n begrip vir die beperkings daarvan) tot op geskikte vlakke van noukeurigheid, insluitend:
4.6.1: badkamerskale, kombuisskale en balanse om massa te meet.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?