<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Aktiwiteit 1
Om jouself in terme van jou fiksheidspeil te assesseer
[LU 4.3]
LU 4.3
Jy kan ’n leerkrag in beheer van sport of ander fisiese aktiwiteite vra om jou te help om ’n kort fiksheidstoets op te stel.
Een van die probleme met die opstel van ’n fiksheidstoets is dat verskillende aktiwiteite verskillende vaardighede en fiksheid toets. Hou in gedagte dat die fiksheidstoets die volgende moet toets:
Hierdie aktiwiteit sal ’n aanduiding gee van kardiovaskulêre fiksheid. Indien jy ook ’n paar hindernisse insluit wat vereis dat die deelnemer oor iets moet spring of onder deur iets moet kruip, sal spierfiksheid ook ter sprake kom.
Indien daar ’n groep geesdriftige fietsryers in jou skool of klas is, kan daar ’n tydtoets gereël word. So ’n tydtoets kan fisies en geestelik uitmergelend wees, aangesien so ’n fietsryer alleen vir ’n lang tyd teen ’n hoë snelheid moet aanhou trap.
Aktiwiteit | Polsslag | |||||||||||||||||||||||||||
Wat getoets word | Beskrywing van aktiwiteit | rustend | direk na deelname | 30 minute na deelname * | ||||||||||||||||||||||||
Kardio-vaskulêre fiksheid (hart en longe) |
1.1 400m draf | |||
1.2 Bankie-klim vir 1 minuut | |||
1.3 | |||
1.4 | |||
1.5 |
2.1 Opstote (‘push-ups’) | |||
2.2 Opsitte (‘sit-ups’) | |||
2.3 Hurk (‘squats’) | |||
2.4 | |||
2.5 | |||
2.6 | |||
2.7 |
* (toets herstelvermoë)
Dink aan minstens nog twee oefeninge vir elk van die twee toetse. Toets jouself weer en voltooi die tabel.
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 4 |
Liggaamlike Ontwikkeling en Beweging Die leerder is in staat om begrip te toon vir en deel te neem aan aktiwiteite wat beweging en liggaamlike ontwikkeling bevorder. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
4.2 eie bewegingsvermoë, insluitend rotasie, balans en evaluasie verfyn en dit saam met dié van die portuurgroep evalueer; |
4.3 eie fiksheid beoordeel en persoonlike doelstellings vir die verbetering daarvan stel; |
4.4 ‘n wedstrydplan vir ‘n individuele of spansport krities evalueer en uitvoer; |
4.5 verslag doen en ‘n bespreking voer oor sportetiek. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 9' conversation and receive update notifications?