<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. 88
2. 8,8
3. 0,88
4. 11
5. 110
6. 1,1
7. 0,11
8. 0,111
9. 1 000 m
10. 10 mm
11. 1 000 m
12. 1 000 000 mm
13. 208
14. 8
15. 39
Kom ons kyk eers hoe goed onthou jy nog die werk van die vorige module! Voltooi die hoofrekentoets so vinnig en akkuraat moontlik:
1. 11 x 8 = ___________________________
2. 11 x 0,8 = _________________________
3. 1,1 x 0,8 = _________________________
4. 1,1 x 10 = _________________________
5. 1,1 x 100 = ________________________
6. 11 ÷ 10 = _________________________
7. 11 ÷ 100 = _________________________
8. _________________________ x 1 000 = 111
9. 1 m = _________________________ mm
10. 1 cm = _________________________ mm
11. 1 km = _________________________ m
12. 1 km = _________________________ mm
13. 2 x 104 = _________________________
14. 0,4 x 20 = _________________________
15. Verdubbel 19,5 : _______________________
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder handberekeninge uitvoer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?