<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Rombus (ruit) | Aantal sye: Lengte van sye:
|
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
|
Trapesium | Aantal sye: Lengte van sye:
|
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
|
Vlieër | Aantal sye: Lengte van sye:
|
Aantal hoeke: Grootte van hoeke:
|
6.3 Bespreek die volgende met jou maats:
a) Is 'n vierkant 'n spesiale reghoek?
b) Is 'n vierkant 'n parallelogram?
c) Is 'n reghoek 'n parallelogram?
d) Wat is 'n vierhoek?
TOETS JOU VORDERING
1. Skryf die naam van elk van die volgende fatsoene op die stippellyn langs die fatsoen:
1.1 | ||
1.2 | ||
1.3 | ||
1.4 |
2. Hoeveel sye het 'n driehoek?
3. Verduidelik wat die verskil tussen 'n agthoek en 'n sirkel is.
4. Hoekom word 'n sirkel nie as 'n veelhoek beskou nie?
5. Wat is die geometriese term vir die volgende voorwerpe:
5.1 | ||
5.2 |
5.3 'n gholfbal
6. Hoeveel vlakke (oppervlakke) het 'n suikerblokkie?
7. Noem een woord om die oppervak van 'n sfeer te beskryf.
8. Kies die korrekte woord en onderstreep dit: Die oppervlak van die son is gerond / plat.
9. Hoeveel vlakke het 'n tetrahedron (3-sydige piramide)?
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 3 |
Ruimte en Vorm (Meetkunde)Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in die omgewing herken, visualiseer en benoem, insluitend:
|
3.2 tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe uit die omgewing volgens meetkundige eienskappe beskryf, sorteer en vergelyk, insluitend:
|
3.5 tweedimensionele vorms, driedimensionele voorwerpe en patrone van meetkundige voorwerpe en vorms (bv. tangramme) met die klem op teëling (tessellasies) en lynsimmetrie maak. |
AKTIWITEIT 1: 3D voorwerpe
1. Bestudeer
2. tekeninge; sfeer; kubus; silinder; keël; kubus-vormige / reghoekige prisma; kubusvorm; piramiede
3.1 en 3.2
Sfeer | Silinder | Kubus | Kubusvorm | Piramiede | Keël |
Lemoen | Spaghetti | Ysblokkie | Boek | Doos sjokolade | Roomys-horinkie |
Alle balle | Kers | Dobbelsteentjie | Baksteen | Papierhoed | |
Harksteel | Margarien | ||||
4.1 kubusvorm
4.2 silinder
4.3 keël
4.4 keël
4.5 kubusvorm
5. Tabel
Voorwerp | Aantal vlakke | Plat of geronde vlakke | Fatsoen van vlakke |
Dosie | 6 | Plat | Reghoek |
Bal | 1 | Gerond | Sfeer |
Kubus | 6 | plat | Vierkant |
Kers | 3 | Kante: gerond | Silindries |
Piramiede | 3 of 4 | plat | Kante: driehoekig;Basis: driehoekig of vierkantig |
AKTIWITEIT 2: 2D fatsoene
2.1 Sirkels: veelhoeke het reguit kante; sirkels is gerond
2.2 Dit het 'n geronde kant.
3.1 tot 3.5 eie
4.1 tot 4.4 eie
5.1 en 5.2
Driehoek | Kante | Hoeke |
3almal eenders | 3almal eenders | |
32 is eenders | 32 is eenders | |
32 is eenders | 3 2 is eenders | |
3geen van hulle is dieselfde | 3geen van hulle is dieselfde | |
3geen van hulle is dieselfde | 3 geen van hulle is dieselfde | |
3geen van hulle is dieselfde | 3geen van hulle is dieselfde |
6.3 (a) ja
(b) ja
(c) ja
(d) Dit is 'n geslote, plat 4-kantige figuur met reguit kante.
TOETS JOU VORDERING
1.1 seshoek / heksagoon
1.2 reghoek
1.3 driehoek
1.4 aghoek / oktogoon
2. 3
3. 'n Aghoek het reguit kante; 'n sirkel is gerond
4. 'n Sirkel het nie reguit kante nie.
5.1 kubusvormige / reghoekige prisma
5.2 silinder
5.3 sfeer
6. 6
7. gerond
8. gerond
9 . 4 (basis + 3 kante)
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?