<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Aktiwiteit 2
Om loopgrawe as ’n kenmerk van die Eerste Wêreldoorlog te kan bespreek
LU 1.1 | LU 1.2 | LU 1.3 | LU 1.4 | LU 1.5 | LU 3.3 | LU 3.5 |
LEESSTUK 2
Toe die oorlog uitbreek, moes Duitsland op twee fronte veg: in die Ooste, teen die Russiese leërs, sowel as in die Weste, teen die gesamentlike magte van die Britte en Franse. Die Duitsers het beplan om gou met die Westelike front klaar te speel om daarna die swak Oostenryk-Hongaarse leërs in die Ooste teen die Russe te gaan help.
Op pad na die hoofstad van Frankryk, Parys, is die Duitse leër egter by die Marnerivier gestuit (gestop). Hier het ’n loopgraafoorlog ontstaan wat vier jaar lank geduur het.
BRON A Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT): |
loopgraaf. Gang in die grond waarin soldate kan loop, staan, sit, sonder om aan vyandelike vuur blootgestel te wees. |
Bron B is ’n soort bron. My motivering vir my vorige
antwoord is
Ek dink Bron ......... is nuttiger vir die geskiedenisnavorser, want
BRON B
/5/
LU 1.1 | LU 1.2 | LU 3.3 | LU 3.5 | |||||||||||||||||||
Opdrag:
BRON C: DIE GROOT GEïLLUSTREERDE ENSIKLOPEDIE deur Human&Rousseau (Edms.) Bpk., Kaapstad. 1966. bl. 265, 266 ILLUSTRATED FACTOPEDIA by Dorling Kindersley Limited, London. 1955
1914 - 1918 Vliegtuie word die eerste keer in ’n oorlog as wapens aangewend: daar is ’n enorme verbetering wat spoed, reikafstand en krag betref
BEROEMDE OORLOGSVLIEGTUIE
FOKKER-DRIEDEKKER Die Duitse baasvlieënier, Manfred von Richthofen (1892 - 1918) - die "Rooi Baron" - se bekendste vliegtuig was ’n Fokker-driedekker.
LU 1.3 | ||||
Opdrag: COLLAGE of PLAKKAAT
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Geskiedkundige OndersoekDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ‘n verskeidenheid van relevante historiese en argeologiese bronne kan identifiseer en selekteer in sy navorsingsproses [vind bronne]; |
1.2 bronne suksesvol evalueer t.o.v. die betroubaarheid, nuttigheid en die gesindheid van die skrywer [werk met bronne]; |
1.3 grafiese en statistiese bronne interpreteer [werk met bronne]; |
1.4 ‘n oorspronklike idee insluit in sy antwoorde [beantwoord die vraag]; |
1.5 kennis en begrip kommunikeer deur [dra die antwoord oor]: |
|
|
LU 2 |
Geskiedkundige Kennis en BegripDie leerder is in staat om historiese kennis en begrip te toon. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 verbande tussen geskiedkundige gebeurtenisse en prosesse in verskillende kontekste in dieselfde tydperk begin trek [chronologie en tyd]; |
2.2 verstaan dat daar ‘n verskil in die belangrikheid van gebeurtenisse se oorsake en gevolge is [oorsaak en gevolg]; |
2.3 veranderinge in ‘n groter historiese en omgewingskonteks verduidelik [kontinuïteit en verandering]; |
LU 3 |
Geskiedkundige InterpretasieDie leerder is in staat om aspekte van die geskiedenis te interpreteer. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.1 geskiedkundige interpretasie ondersoek deur relevante vrae oor ‘n geskiedkundige bron se skrywer te stel [interpretasie van bronne]; |
3.2 die verskillende maniere waarop die gebeure in die verlede aangebied en geïnterpreteer is, kan identifiseer en beredeneer [interpretasie van bronne]; |
3.3 verduidelik waarom geskiedenis nie objektief of neutraal is nie [interpretasie van bronne]; |
3.4 verstaan dat identiteitsgevoel die manier waarop gebeurtenisse in die verlede geïnterpreteer word, kan beïnvloed [interpretasie van bronne]; |
3.5 belangrike kenmerke en gebruike van materiële oorblyfsels van die verlede in ‘n gegewe konteks beskryf [voorstelling van die verlede]; |
3.6 verduidelik waarom dit belangrik is om ons natuurlike en kulturele erfenis te bewaar (bv. voorwerpe, geboue en ander erfenisgebiede) [voorstelling van die verlede]; |
3.7 verduidelik hoe en waarom mense se herinneringe van die verlede mag verskil [voorstelling van die verlede]. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Geskiedenis graad 8' conversation and receive update notifications?